Page 30 - SAFFER 02
P. 30
Klip + Man =
Seker een van die interessantste verrassings op ons reis in Kaokoland,was die ongewone kunswerke van klip.
Ons het hulle op die mees afgeleë plekke raakgeloop.Dis die breinkind van ‘n Namibiese kunstenaar en selfs
in Windhoek, het so ‘n skepsel sy verskyning gemaak.
Eensaam sit hy daar onder die
enigste boom in die omtrek
van honderde kilometers.
‘n Nabye kyk verklap
die interessante manier
waarop hy geskep is.
Mismoedig tuur hy die verte in.
‘n Ou aalmoesie sal
welkom wees, dankie!
| 30