Page 31 - SAFFER 02
P. 31

‘n Bietjie morele ondersteuning
                                       en ‘n hoedjie teen die son, vir
                                                  ons klipmannetjie.
















                                                     Naby Camp Sincro, sit hierdie man. ‘n Plaatjie
                                                     met die nommer vyf-en-twintig is aan hom  vas-
                                                     gemaak. Miskien ook ‘n leidraad vir iemand wat
                                                     al die manne probeer opspoor.







                                          Al hardlopende iewers heen.














                                                     Iewers op een van die rowwe
                                                     paaie in Kaokoland.







        Ons het ‘n vierde man ook gevind, maar hy was stukkend. Ek is spyt ek het nie ‘n foto van hom ook geneem
        nie,want dalk sou die kunstenaar op ‘n manier uitvind en dit gaan regmaak. Ons weet mos hoe werk sosiale
        media.

        Artikel en foto’s deur Dina van Wyk – besoek Dina by https://perdebytjie.wordpress.com/


                                                                                                             31  |
   26   27   28   29   30   31   32   33   34   35   36