Page 28 - SAFFER Magazine 01
P. 28
Nuus Uit Harties
Wonderwerke gebeur regtig steeds! Hier glimlag ek nou, want dit het toe gebeur. Ons
vertrek middel Desember 2019 Mosambiek toe vir ‘n
Ons woon sedert 2010 in Kosmos; ‘hang’ behoorlik gesinsvakansie, kom 3 Januarie 2020 laataand weer
aan die Magaliesberg. terug in Kosmos aan. Wat ‘n gesig wag vir ons die
Dis ‘n voorreg om so teen die water ‘n huis te hê, volgende oggend! Die hiasinte is amper weg! Diè
veral as julle die spreekwoordelike Damduikers is wat wat ons nog kan sien is bruin verkleur, glad nie die
gereeld op bote rondvaar. gesonde groen van die laaste paar jare nie.
Sedert 2017 het ons dam egter verhoed dat mens ‘n Vinnige navraag of twee en ons hoor dat ‘n
sommer net ‘n piekniekmandjie kan pak en boot sekere gogga in die dam vrygelaat is; een wat net
gaan ry. Die hiasinte het heeltemal oorgeneem! hiasinte vreet. Self sê ons net dankie Here vir die
Alhoewel hierdie plant ons damwater skoongekry wonderwerk. Ons het ons dam weer terug.
het, en duisende vissies bygekom het, was daar ook
baie nadele. Eiendomspryse het geval, watersporte is Groete uit Harties,
so te sê gestaak. As ek my feite reg het, was die dam Una – ons SAFFER Worldwide korrispondent
onlangs meer as 50% toe onder hierdie plante. Ek het
soms so gestaan en uitstaar oor die ‘groen monster’ Editor’s Note: There is a lot of information available
wat uurliks bly beweeg het, en geweet dat net ons on Facebook and the net if you feel like doing further
Vader deur ‘n wonderwerk die dam kon red. reading.
Now
Then
| 28