Page 105 - Landbou Binding Polisbewoording
P. 105
Sake Alle Risiko
Verhoging in bedryfskoste
Die versekering ingevolge hierdie Uitbreiding word beperk tot uitgawes wat nie andersins ingevolge hierdie Afdeling verhaalbaar is nie, wat noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan word weens verlies van of skade aan eiendom waarvoor betaling gemaak is of aanspreeklikheid ingevolge hierdie Afdeling erken word met die doel om die gewone werkverrigting van die besigheid in stand te hou en wat nie die bedrag van R50 000 (vyftig duisend rand) of die gegewe bedrag vermeld in die Skedule oorskry nie, wat ook al die minste is.
Landbou Bewoording – Binding – Weergawe 1 2022 Bladsy | 103