Page 3 - BOLAND NEWSLETTER FINAL
P. 3

OCTOBER 2022                                                                             ISSUE 01 - 2022


      BOLAND JUNIOR FINALS                                                                                       3




                                                                              Vroeg in Mei 2022 het verskeie jong
                                                                              spelers deel geneem in die Junior
                                                                              Pare kompetisie, wat in verskeie
                                                                              streke plaasgevind het.


                                                                              Hierdie 8 jong spelers het top in hul
                                                                                         ..
                                                                              seksies geeindig en deurgedring na
                                                                              die Boland Junior Pare Finaal wat
                                                                              op Worcester gespeel was, 14de
                                                                              Mei 2022.

                                                                              Baie geluk aan al die spelers wat
                                                                              deelgeneem het. Dit is regtig ‘n
                                                                              groot plesier om soveel jong spelers
                                                                              te sien wat deelneem aan die sport.





    Sumoen, Benjimen, Janco, Daighton, Jahanco, Eljana, Matthew, Giovanni.





















    Wenners                   2de Plek                           3de Plek                   4de Plek
    Barrydale (Overberg)      Porterville (Weskus)               Bredasdorp (Overberg)      Ceres (Wynland)
    Matthew en Giovanni       Eljana en Jahanco                  Daighton en Janco          Sumoen en Benjimen



   Die L’Agulhas Rolbalklub het op 21 Mei 2022 ‘n                 IN LOVING MEMORY OF
   meelewende bestuurslid Garth Thiel, in tragiese                         GARTH THIEL
   omstandighede verloor. Garth was etlike kere die

   klub se enkelspel kampioen en as verbete mede-
   dinger het die eer hom te beurt geval om vir die
   Boland te speel. Garth was alombemind en ’n ware
   uitreiker - altyd gereed om hom aan die kant van

   die “under dog” te skaar. We will always associate
   him with the following words.
   Remember me: Don’t remember me with sadness,
   Don’t remember me with tears, Remember all the

   good times shared throughout the years.
   1   2   3   4   5   6   7   8