Page 8 - BOLAND NEWSLETTER FINAL
P. 8

OCTOBER 2022                                                                             ISSUE 01 - 2022


      BOWLS SA U30 INTER DISTRICT / U45 TOURNAMENT                                                              8






































                                                                                                Die Rolbal SA O/30
                                                                                                Interdistrik Toernooi was
                                                                                                gehou by Hermanus
                                                                                                Rolbalklub vanaf 19 tot
                O/30 Pa en seun kombinasie                                                      22 September 2022.
     Christiaan Esterhuyse, Tinus Esterhuyse, William vd Merwe,                                 Totaal van 9 rondtes was
          Robert vd Merwe, Wynand Pool en Hanru Pool
                                                                                                gespeel, met die semi
                                                                                                finaal, en die finaal rondtes.
                                                     Soos gewoonlik is die rolbal by die
                                                                   ..
                                                     O/30’s van ‘n hoe standaard en die  toernooi ‘n sukses te maak.
                                                     atmosfeer was gevul met afwagting,  Mag 2023 ’n groter sukses wees!
                                                     hope spanning, genot en die liefde  Goud - Southern Freestate
                                                     vir die sport. Puik rolbal  is beslis  Silver -  WP - B
                                                                                       Bronze - Sables A
                                                     gespeel oor die tydperk. Welgedaan  Bronze - Border A
                                                     aan al die spanne wat deel was
                                                     van die sukses van die toernooi.  A Span - Ezile Fourie, Hanru Pool,
                                                                                      Daighton Johannes, Adi Esau.
                                                     Daar was natuurlik ‘n “braai by  B Span - Christiaan Esterhuyse,
                                                     candle light” op die laaste dag na  William vd Merwe, Wean v Rensburg,
                                                     spel en almal het hulself geniet.   Johannes Joubert.
                                                     Baie geluk aan die Boland spanne  C Span - Kobus Lubbe, Mariska v Deventer,
                                                     wat deel was van die toernooi.   Pieter Marais, Claire Meintjes.
                                                     Baie geluk aan die mense wat agter (Spanbestuurders: Wynand Pool,
                                                     die skerms ook gewerk het om die  Tinus Esterhuyse, Robert vd Merwe)


                                                                            The Western Cape U45 weekend was held at
                                                                            Bellville Bowling Club. 15 Players were selected
                                                                            to represent Cape Winelands.
                                                                            Gold - Eden, Silver - WP, Bronze - WP,
                                                                            4th - Cape Winelands.
                                                                            Congratulations to the Winelands team, Charles
                                                                            Stassen, Werner van Dewenter and Adi Esau
                                                                            for taking 4th place.
   3   4   5   6   7   8   9   10