Page 9 - BOLAND NEWSLETTER FINAL
P. 9

OCTOBER 2022                                                                             ISSUE 01 - 2022

      BOLAND INTER ZONE                                                                                          9




















            Weskus, Wynland en Overberg dames 2022                 Overberg dames - wenners van die Inter Zone 2022

     Die Boland Inter Zone was vanjaar op die Weskus gehou,
     en ‘n groot sukses. Mans rondtes 1 en 2 was gespeel op
     Lagoon Rolbalklub, en rondtes 3 en 4 op Langebaanweg
     Rolbalklub. Dames het rondtes 1 en 2 op Langebaanweg
     Rolbalklub begin, en rondtes 3 en 4 op Lagoon Rolbalklub
     gespeel. ’n Groot dank aan Weskus vir die gebruik van
     hul bane en al die harde werk wat gedoen was om hierdie
     2 dae ‘n groot sukses te maak. Dankie aan al die mense
     wat in die agtergrond ook seker gemaak het dat daar
     genoeg eet en drinkgoed beskikbaar was.





                                                              Weskus mans span wat die wen span vir die dag was.

                                                        Wenners vir die dag - Mans:
                                                        Wynland mans het 48.5 punte gehad. Weskus mans het 44.5 punte gehad.
                                                        Overberg mans het 27 punte gehad. Wynland mans was die wenners van
                                                        die mans seksie. Baie geluk manne.
                                                        Wenners vir die dag - Dames:
                                                        Overberg dames het 63.5 punte gehad. Wynland dames het 30.5 gehad.
                                                        Weskus dames 26 punte. Overberg dames was die wenners van die dames
                                                        seksie. Baie geluk dames.
     Overberg dames span wat die wen span vir die dag was.
















    Baie geluk aan Overberg dames en mans wat die
    Boland Inter Zone beker huis toe kon vat.
    Ons sien julle volgende jaar!                M Beviss-Challinor, J du Plessis,
                                                 W van Dewenter, Stoffel Lambrechts  The following Hermanus players
                                                                                   were very succesful in the All

   ALL CAPE - 2022                              Well done to the Robertson         Cape Tournament 2022. The
                                                                                   ladies won the Plate division and
                                                team for winning the All Cape
                                                                                   the men were semi finalists in the
                                                2022.
                                                                                   Cup division. Well done!
   4   5   6   7   8   9   10