Page 10 - BOLAND NEWSLETTER FINAL
P. 10

OCTOBER 2022                                                                             ISSUE 01 - 2022


      BOLAND RAAKSKOOT / TOUCHER                                                                                10




    Baie dankie vir die geleentheid om die nuusbrief Raakskoot / Toucher

    te kan doen. Die eerste “nuwe” uitgawe het meeste van die nuus in

    wat beskikbaar was. Ek vra alle klubs en streke / distrikte om vir my hulle

    nuus aan te stuur om die volgende uitgawe beter te maak.



    Alle inligting / nuus kan na my persoonlike e-pos adres gestuur word.

    jardine001m@gmail.com




    Rolbal groete - Margie Jardine (aka Bottertjie) - Wellington Rolbalklub.




    Thank you very much for the opportunity to bring you the newsletter

    Raakskoot / Toucher. The first “new” edition has most of the news
    available to me. I ask all clubs and regions / districts to send

    me news to make the next edition even better.




    All information / news can be sent to my personal e-mail address.

    jardine001m@gmail.com




    Bowling greetings - Margie Jardine - (aka - Bottertjie) - Wellington Bowling Club.
   5   6   7   8   9   10