ISTANBUL-DALAMAN Vir daardie lang Johannesburgse vertraging vergewe ons Air Turkey. Op plaaslike vlugte rooster hul kaasbroodjies net daar op die vliegtuig voor opdiening.