Page 107 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 107
REISRAAD
Wanneer jy eindelik opstaan
uit die deurskynende, mineraalryke meer, moenie stort nie – lek sout van jou skouers
en sit ‘n klein skeppie moerbei-sorbet
op jou tong.