Page 109 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 109
AMSTERDAM
Na die vlug’t ons vir sleutels gewag -- ons magies kalmeer met frites* en bier. Tasse oor die brug gesleep –
‘n boot op die Heerengrag
ons huis vir vier nagte.
Ek’t in die kinderkajuit geslaap onderin die neus,
drome wiegend
op klotsende golfies
en stuiwende reën.
* frites: skyfies /slapchips