Page 18 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 18

KOORD I
Selfs al het ek toe pas begin wys
het dié twee nonne op die vlug geweet. Klein van lyf, het hulle vanaf Rome
na hierdie Nuwe Wêreld gereis.
Ek het afgestap,
op die bussie ingewurm tussen ander. En daar sit hulle toe weer – verplooide vingers
vrywend aan bid-krale.
Een het opgestaan,
na my palm gewys wat denkend oor my buik streel – haar sitplek aangebied.
Ek weier toe (sy was bejaard),
maar dié twee dring luid aan in Italiaans.
‘n Plaaslike vrou (hand op die reeling langs myne) skiet toe ‘n blik na my kant toe –
lag en sê,
“Hulle weet nie – ons doen nie dit nie.”





















































































   16   17   18   19   20