Page 19 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 19

II
Na aan donker by Pen Station het ek ‘n taxi gevat – die drywer het die nota uit my jas gelees,
geswyg.
Waar ons by die kruising wag, wys hy, “Those...are dealers. Ma’am, you’re sure? This address ...is the wrong side of the park.” Ek sê toe ja.
Hy laai my af, ry aan.
Oorkant die straat het twee gespierde mans neus teen neus op mekaar geskreeu –
are bultend in hul slape.
Ek’t my rug gedraai,
kappie oor my kop aan die deur gehamer.
Na ‘n ewigheid
gaan ‘n venster oop op die tweede vloer – en my dromer-vriend loer uit.
Nesgeskop, my bed getoets; toe lei Howard my die trappe af























































































   17   18   19   20   21