Page 21 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 21
in die glaskabinet. Heupe soos komme
en hande
vry --
om ‘n klip op te tel
of ‘n pasgebore baba vas te hou. Regop, anders as ander ape -- Lucy.
In die hart van New York City
het daardie beroemde fossiel,
opgegrawe uit die warmgebakte valleie van Afrika, vanuit die saal van menslike oorsprong
reguit na my
en my ongebore dogter gestaar.