Page 67 - Microsoft Word - 1_light travels_FOR FLIPBOOK ADJUSTED.docx
P. 67

“Volgende keer...bly langer.” Dan glip jy in ‘n stroom
fietsende jongmense in, hul tik op fone sonder om handvatsels vas te hou.
Tuis in die bedompige bries van die Indiese Oseaan neul ek op WhatsApp:
“Vir kalsium: broccoli.
Vitamiene B as jy nie vleis eet nie; D vir son. Probeer soms slaap.
Af en toe, as ek breek van hierdie projek (amper groot genoeg om die nes te vul)
zoom ek in om weer te sien:
ek en jy, Hoekstraat. Daai laaste kiekie
wat jou pa gekliek het.


























































































   65   66   67   68   69