Page 33 - 17 Cotton SA March 2019
P. 33

/ QUALITY CONTROL AND STANDARDS










               Katoenplukselkwaliteit kan beïnvloed word deur voor-oes- en na-oesbestuurspraktyke.








                          VOOR-OESBESTUUR                       Die produsent het nie beheer oor die
                          Voor-oesbestuur sluit produksiepraktyke   verandering van weersomstandighede
                          en weersomstandighede in. Die effek   deur die seisoen nie. Die aspek waaroor
                          van meteorologiese en fisiologiese   die produsent wel beheer het, is die
                          parameters op saadontwikkeling is   toediening van kunsmis of plantvoeding,
                          beduidend en veroorsaak ’n verskil in   en plantestand.
                          saadkwaliteit van verskillende pluksels
                          of oeste. Die hoeveelheid sonlig,   Kunsmis
                          dag- en nagtemperature tydens groei,   Tekorte aan die elemente fosfaat (P),
                          variëteit en produksie-insette het ’n   kalium (K), kalsium (Ca), magnesium
                          invloed op veselkwaliteit.          (Mg), boron (B) en sink (Zn) kan vrug-
                            Die eienskappe van die vesels is   setformasie belemmer, meer as wat dit
                          uniek en hang grotendeels af van    vegetatiewe groei kan beïnvloed, terwyl
                          die plantvariëteit, maar word ook   stikstof (N), swael (S), molibdeen (Mo)
                          beïnvloed deur omgewingstoestande   en mangaan (Mn) vegetatiewe groei en
                          en verbouiingspraktyke. Vesels begin   vrugvorming op dieselfde wyse benadeel.
                          verleng van die dag van blomvorming,   Die eerste groep van elemente speel ’n
                          en hou aan vir 15 tot 25 dae.       rol in koolhidraatmetabolisme, wat weer
                            Omgewingstoestande wat mikronêr   ’n rol speel in die suikers, o.a. boron,
                          kan beïnvloed, sluit in lae temperature   (Kohel & Lewis, 1984), wat vasgelê word
                          van <15 °C en langdurige bewolkte   in die sellulose wand van die vesel.
                          kondisies. Wat plantsiektes betref,   ’n Tekort aan of ’n oormaat van
                          sluit dit in Verticillium verwelksiekte en   stikstof het ’n beduidende effek op
                          bakteriese skroeisiekte, asook insekplae   veselkwaliteit (Chaudhry & Guitchounts
                          wat blaar- en bolskade veroorsaak.  2003). ’n Tekort aan stikstof veroorsaak
                            ’n Hoë mikronêr katoen word       ’n kort en swak vesel, terwyl ’n
                          geassosieer met droëlandkatoen waar   oormaat stikstof ’n langer vesel, wat
                          vesellengte negatief beïnvloed word   swak en onvolwasse is, tot gevolg
                          deur te min grondvog. Enige faktore   het. Stikstoftekorte kan om verskeie
                          soos ekstreme hoë temperature wat   redes voorkom, moontlik a.g.v.
                          afspening kan veroorsaak, kan ook   denitrifikasie, loging, ens. Simptome
                          ’n hoë mikronêr veroorsaak. Die     sluit in verkorte groei, lae planthoogte
                          belangrike periode vir katoenbestuur om   en minder vrugvormende takke,
                          veselkwaliteit te verseker, is binne 20   asook blomknopafspening, en geel
                          dae na piekblom (week 16 tot 18/19),   en pers blare later in die seisoen. ’n
                          sodat die plant geen stres ervaar wat   Oormaat stikstof gee rankgroei, stel
                          betref insekdruk, vog, plantvoeding of   volwassenheid van die bolle uit, en
                          sonlig nie.                         verhoog plaagvoorkoms.


                                                              Volume 21 No 1 March 2019  |  33
   28   29   30   31   32   33   34   35   36   37   38