Page 35 - 17 Cotton SA March 2019
P. 35
/ QUALITY CONTROL AND STANDARDS
die veselsterkte kan verlaag (wat veroorsaak baalpersing (Chaudhry & Guitchounts 2003).
dat vesels “breek” gedurende die pluisproses) Pluismeulenaars moet voghantering ter harte
sal oormatige droging ’n laer veselkwaliteit neem (Hefer et al. 2007).
veroorsaak. Die struktuur van die vesel Katoen se hoogste veselkwaliteit en beste
bestaan uit ’n primêre laag van sellulose en potensiaal vir die spinproses word behaal
nie-sellulose materiaal, gerangskik sodat die wanneer die bolle op die plant volwassenheid
sellulosefibrille mekaar kruis, wat die fleksiteit bereik het en pas vol oopgemaak het (Koh 2011).
of rekbaarheid aan die vesel verskaf. Die Die kwaliteit van gebaalde katoen hang af van
sekondêre laag bestaan net uit kristalvormige faktore soos variëteit, weerstomstandighede met
sellulose en is ’n georganiseerde laag en het oes, graad van verwering, oes- en stoorpraktyke,
’n kompakte struktuur waar die sellulosefibrille vog en blaarreste (“trash”) inhoud, asook die
parallel gerangskik is teenoor mekaar, maar pluisproses (Koh 2011).
in spirale, wat die sterkte gee aan die vesel. Figure 1 tot 3 dui die wisseling van vesel-
(Docia et al. 2012). As die vog te veel kwaliteit van Suid-Afrikaanse katoen aan oor
verlaag, versteur dit die spiraalrangskikking die laaste twee seisoene. Data van 2018 tot
van die sellulose in die vesel en sodoende die op hede is nie finaal nie.
vorm van die vesel, wat dit minder sterk en Die proporsie vesellengte (1”1/8) het
maklik breekbaar maak (Farag & Elmogahzy toegeneem van 9% tot 15% oor die twee
2009). Hoë vogkwaliteit van katoenpluksel seisoene wat in die produsent se guns tel om
kan help om veselsterkte te verseker, terwyl vir ’n beter prys te beding. Selfs in die langer
te veel vog weer die pluismasjienerie kan veselkategorie was daar ’n toename van 39%
beskadig. tot 49% (sien Figuur 1). Die mikronêr onder
Die voorgestelde humiditeit vir katoenpluksel 3,0, het toegeneem vanaf 3% tot 9% in 2018
is tussen 6,5% en 8%. ’n Laer humiditeit (tot op hede) a.g.v. ongunstige weerstoestande.
mag veselgraad verhoog, maar vesellengte Lae temperature beïnvloed ontwikkeling van
verminder. Na pluis, kan die herstel van vog vesel in die bol (sien Figuur 2). Die hoeveelheid
na optimumvlakke die krag wat nodig is om ’n monsters wat ’n laer sterkte het van tussen
baal vesel te pers, verminder. Vog kan herstel 26 g/tex en 27 g/tex is aan die toeneem (sien
word deur warm vogtige lug in die omgewing of Figuur 3). Dit is moontlik te wyte aan ongunstige
bespuiting met ’n fyn mis water. Laasgenoemde weerstoestande, maar verdere ondersoek van
word gewoonlik gebruik om vog te herstel voor alles wat veselsterkte kan beïnvloed, is nodig.
Figuur 1: Vesellengte (duime), seisoen 2016/2017 en 2017/2018 (tot op hede). Bron: Katoen SA
Volume 21 No 1 March 2019 | 35