Page 41 - 17 Cotton SA March 2019
P. 41

/ PRODUCTS AND LIFESTYLE



              DIE NUWE “BETTER COTTON

                      INITIATIVE” BEGINSELS




                                           deur Tobie Jooste, Katoen SA


                        atoen SA saam met die Volhou-    Gesonde grondgebruik lei tot ’n toename in
                        bare Katoen Cluster (SCC) het    die kwaliteit en kwantiteit van opbrengste
                        die implementering van die       en tot groter kostebesparings op kunsmis,
                        internasionale standaarde van die   plaagdoders en arbeid.
              K Better Cotton Initiative (BCI) vir
              Suid-Afrikaans geproduseerde katoen sowat       4.   BCI-boere verbeter biodiversiteit
              drie jaar gelede van stapel gestuur. Volgens       en die gebruik van grond op ’n
              BCI is die “Better Cotton Initiative” die grootste   verantwoordelik wyse
              volhoubaarheidskatoenprogram in die wêreld.   BCI ondersteun boere in die bewaring en
              Verlede jaar het BCI en sy vennote opleiding   verbetering van die biodiversiteit van hulle
              oor meer volhoubare landboupraktyke aan    grond en om praktyke aan te neem wat die
              1,6 miljoen boere regoor die wêreld voorsien.   negatiewe impak op habitats in en rondom hul
              BCI is in der waarheid ’n gesamentlike poging   plaas sal verminder.
              wat organisasies vanaf plaasvlak tot mode- en
              tekstielhandelsmerke insluit, om volhoubaarheid   5.   BCI-boere sorg vir en bewaar
              in die katoensektor te bewerkstellig.              veselgehalte
                                                         BCI ondersteun boere in die bestuur van
                   1.   BCI-boere verminder die          inherente veseleienskappe en mensgemaakte
                       skadelike impak van               besoedeling en afvalinhoud. Dit verbeter
                       gewasbeskermingpraktyke           katoengehalte en voeg waarde toe, wat ’n
              BCI ondersteun boere deur praktyke wat die   beter prys vir hulle verseker.
              skadelike effek van plaagdoders kan beperk,
              beter te verstaan. Alternatiewe plaagbeheer-    6.   BCI-boere bevorder ordentlike
              tegnieke word gebruik deur geïntegreerde           werk
              plaagbestuurtegnologieë toe te pas.        BCI ondersteun boere met die bevordering van:
                                                         •    fundamentele beginsels en regte in die
                   2.   BCI-boere bevorder water-          werksomgewing;
                      rentmeesterskap                    •  indiensneming- en inkomstegeleenthede;
              BCI ondersteun boere in die doeltreffende   •    sosiale beskerming, wat insluit sosiale
              gebruik van water. Dit sluit minder besoedeling   sekerheid, en
              in, met die doel om opbrengste te verbeter en   •    sosiale dialoog, gebaseer op internasionale
              om klimaatsveranderings beter te kan hanteer.   arbeidstandaarde.
              Dit sluit ook in die bevordering van billike
              gebruik en toewysing van waterhulpbronne        7.    BCI-boere bedryf ’n
              onder gebruikers buite plaasvlak tot en met        doeltreffende bestuurstelsel
              waterskeidingsvlak.                        BCI ondersteun boere om ’n bestuurstelsel te
                                                         bedryf met ’n raamwerk van beleide, prosesse
                   3.    BCI-boere sorg vir die          en prosedures wat al die take kan vervul
                      gesondheid van die grond           volgens die “Better Cotton Initiative”, en om
              BCI ondersteun boere om ’n beter begrip    sodoende ook deurlopende verbetering in
              oor die gebruik van grond te verkry.       boerderypraktyke te bewerkstellig.


                                                              Volume 21 No 1 March 2019  |  41
   36   37   38   39   40   41   42   43   44