Page 36 - 22 Cotton SA magazine
P. 36

/ NAVORSING, OPLEIDING EN ONTWIKKELING
              PIX – MEPIKWAT


                           CHLORIED



              ’n Bestuurshulpmiddel by katoenverbouing




                          deur dr. Tilla van der Westhuizen en Coleen Fourie (LNR–IG)



        Katoen kan geweldig vinnig té hoog groei wanneer   korter takke, want selverlenging word vertraag.
        dit aan optimum groeitoestande blootgestel word.   Pix-toedienings veroorsaak dat nuwe internodes
        Sekere katoenkultivars – DP1541 B2RF, DP1531   korter is en blare kleiner is. Selle van plante
        B2RF en selfs DP1240 B2RF – kan 1,8 tot 2 m en   wat Pix ontvang het, is kleiner en digter, wat
        hoër groei as gevolg van ruim stikstoftoedienings,   chlorofielkonsentrasies in die blare verhoog en
        baie besproeiingswater of reën, hoë temperature   donkerder groen blare veroorsaak.
        en hoë relatiewe humiditeit. Twee produkte is tans
        geregistreer, naamlik Pix  en Quat . Spreektaal   WANNEER MOET PRODUSENTE
                                    ®
                            ®
        onder produsente verwys na die woord “Pix” in   PIX TOEDIEN?
        die algemeen. Hoewel Pix al vir die afgelope drie   Om ’n sekere dosis Pix toe te dien, moet die
        dekades as groeireguleerder gebruik is in die   produsent sy unieke situasie in ag neem.
        verbouing van katoen,  het produsente  vandag   Oormatige vinnige toename in planthoogtes is een
        nog vrae oor die tyd van toediening en dosis.   van die eerste tekens waarna ’n boer moet oplet
           Pix is voordelig vir die beheer van plantgroei   om oor sy Pix-toedienings te besluit. Dit behoort
        om korter plante te produseer wat vinniger en   redelik vroeg – met eerste blomknopstadium –
        makliker meganies oes en beter bolretensie   toegedien te word, omdat blare van jong katoen
        gee op die eerste 5 tot 10 vrugtakke, met   baie aktief is en baie koolhidrate produseer
        gepaardgaande kanalisering van voedingstowwe   terwyl daar min klein bolletjies aanwesig is
        na die bol vir veselontwikkeling. Pix versnel ook   wat hierdie reserwes kan gebruik. Dit lei tot
        rypwording van vesel met 7 tot 14 dae. Nadele   oormatige vegetatiewe groei. Tydige toediening
        van katoen wat te hoog groei, sluit in verminderde   van Pix kan daarom voordelig wees. ’n Pix-proef
        effektiwiteit wanneer insekmiddels gespuit word,   is die afgelope seisoen op die Loskop-proefplaas
        asook ’n mikroklimaat wat voordelig is vir bolvrot.   gedoen as ’n twee-faktoriale eksperiment, waar
        Wanneer katoen te geil groei, speen dit jong bolle   drie kultivars bestudeer is onder Pix-toedienings,
        af. Ligpenetrasie is laer en plante se fotosintese-  in ’n ewekansige uitleg met vier herhalings.
        kapasiteit word benadeel. Produsente moet dus   Vyf behandelings is vergelyk, waar die eerste
        noukeurig oplet hoe katoen volgens ’n bepaalde   behandeling ’n kontrole was deur ’n zero/
        produksieprogram groei. Gereelde inspeksies en   geen-Pix-toediening. Die tweede behandeling
        meet van planthoogtes en internodelengtes kan   het  ’n  bespuiting  teen  150  ml/ha  ingesluit,
        baie nuttige inligting aan die produsent verskaf   en die derde behandeling ’n bespuiting teen
        om besluite te neem oor hoe en wanneer om Pix   300 ml/ha, gebaseer op groei (mm) per dag
        toe te dien.                               deur tweeweeklikse metings. Vir berekening van
                                                   die plantgroei per week, is planthoogtes van ses
        HOE WERK PIX?                              plante gemeet per behandeling, per herhaling
        Katoenblare absorbeer Pix en dit word sistemies   weekliks, of tweeweekliks (totaal van 24 plante
        deur die plante vervoer. Pix verlaag die   per kultivar). Onder normale omstandighede
        gibbereliensuurkonsentrasie.  Wanneer  minder   groei ’n plant ongeveer 7,1 mm per dag
        gibbereliensuur vervaardig word, veroorsaak dit   (persoonlike kommunikasie – J. Steyn; bereken

          36  |  Katoen SA \\ Cotton SA
   31   32   33   34   35   36   37   38   39   40   41