Page 37 - 22 Cotton SA magazine
P. 37

/ RESEARCH, TRAINING AND DEVELOPMENT


        deur M. Dippenaar, voorheen van LNR–IG).   plantgroei tweeweekliks te bereken deur die totale
        Navorsing het getoon dat waar katoen meer as   groei  in millimeter te deel  deur die  benaderde
        50 mm oor 7 dae gegroei het, daar ’n groei van   syfer van 7 mm groei per dag.
        7,14 mm per dag was, wat min of meer dieselfde
        is. Indien plante ongeveer 7,1 mm groei per dag,   VOORBEELD
        is dit nie nodig om ’n Pix-bespuiting toe te pas   ’n Gemiddelde groei van 120 mm is gevind
        nie, en meting moet die daaropvolgende week   vir plante op ’n land gemeet oor 14 dae. Die
        weer plaasvind om  te sien of  plante vinniger   gemiddelde groei per dag is dus 8,57 mm. Deel
        begin  groei  het.  Indien  die  groei  van  7,1  mm   die gemiddelde groei per dag deur die algemeen
        per dag oorskry word, kan Pix oorweeg word.   aanvaarde syfer van 7 mm per dag (soos
        Oor  ’n  periode  van  20  weke  sal  katoen  groei   verduidelik bo), d.w.s. 8,57/7 = 1,22 mm per
        tot ’n hoogte van 1,2 m, beginnende vanaf ’n   dag. Vermenigvuldig dit met die aanbevole dosis
        planthoogte van 20 tot 30 cm. Begin deur die   van 150 ml/ha, d.w.s. 1,22 x 150 = 183 ml/ha.

                                                           Pix-proef te Loskop-proefplaas.
















































                      Die Australiese manier van toediening.

                                                    Volume 22 No 3 September 2020  |  37
   32   33   34   35   36   37   38   39   40   41   42