Page 13 - 19 Cotton SA September 2019
P. 13

/ INDUSTRY

        DAMME EN KLIMAATS-
        DAMME EN KLIMAATS-

                      V
                      VOORUITSIGTE OORUITSIGTE







                               SA Weerdiens-verslag soos op 30 Julie 2019
                                      Saamgestel deur Katoen SA
                                                                                 Loskopdam.


        DAMMESTAND SOOS OP 5 AUGUSTUS 2019
         GARIEPDAM                  LOSKOPDAM                                 VAALDAM





                         89%                       87%
                                                                   64%
                    (’n jaar gelede 91%)       (’n jaar gelede 99%)
                                                                (’n jaar gelede 97%)
         STERKFONTEINDAM                 VANDERKLOOFDAM
                                                                BLOEMHOFDAM






                                                                              99%
                                                                          (’n jaar gelede 103%)
                                        87%
            92%                      (’n jaar gelede 98%)
          (’n jaar gelede 95%)

        KLIMAATSVOORUITSIGTE VIR                   regdeur die vroeë-, middel- (September tot
        AUGUSTUS TOT DESEMBER 2019                 November) en laatlente (Oktober tot Desember).
        Die El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO) bly in   Die oostelike kusgebiede sal na verwagting
        ’n matige El Niño-staat en die voorspelling dui   bo-normale reënval gedurende die laatlente
        daarop dat dit in ten minste ’n swak El Niño-  ondervind. Voorspellings vir die sentrale
        staat dwarsdeur die vroeë- en midsomer sal bly.  binneland dui op ’n groter kans van verhoogde
           Daar is ’n aanduiding van bo-normale    reënval-intensiteit (>15 mm reënval per dag)
        reënvaltoestande gedurende die vroeë lente   tydens die middel van die lente.
        (Augustus tot Oktober) vir dele van die      Wat temperature betref, word meestal hoër-as-
        winterreënvalgebied. Onder-normale reënval   normale temperature verwag vir die mees noorde-
        word egter verwag oor dele van die suidkus   like dele van die land vanaf vroeë- tot laatlente.

                                                    Volume 21 No 3 September 2019  |  13
   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18