Page 32 - 19 Cotton SA September 2019
P. 32
/ PRODUKSIE EN TEGNOLOGIE
maar ’n sistemiese middel in kombinasie met Bladspringers
’n kontakmiddel behoort effektief te wees. Die
kewer is ’n probleem waar oorstaankatoen voor-
kom en sal nuutaangeplante katoen in die om-
gewing aanval.
Plantluise
Plantluise kom gewoonlik reeds vroeg in
die seisoen voor. Indien die katoensaad
met imidacloprid as ’n saadbehandeling
behandel is, behoort plantluise nie probleme Bladspringers ("Jassids").
te gee binne die eerste ses weke na plant nie.
Plantluise word gewoonlik goed beheer deur Bladspringers kan ressorteer onder vroeë-,
predatore, en hierdie voordelige insekte sluit middel- en laatseisoenplae. Hulle kom minder
in sweefvlieglarwes, goudogies, larwes en dikwels vroeg in die seisoen voor, maar kom
volwassenes van lieweheersbesies (“ladybirds”), voor in areas waar oorstaankatoen as ’n
spinnekoppe, parasitiese wespes, parasitiese praktyk bedryf word. Bladspringers kan vroeg
blaaspootjies, parasitiese myte, roofwantse, ens. in die seisoen toeneem en kan ’n probleem
Die voordelige insekte moet ’n kans gegun word word vanaf die vierblaarstadium as piretroïdes
om hul werk te doen om ’n mate van biologiese herhalend gebruik word. Saadbehandelings met
beheer toe te pas. imidacloprid gee gewoonlik goeie beheer vroeg
Al die stadiums van plantluise kan voorkom, in die seisoen teen bladspringers. Die plant van
wat onvolwasse stadiums of nimfe insluit, harige kultivars soos PM3225 B2RF help om
gevleuelde en ongevleuelde volwassenes, bladspringers regdeur die seisoen te beheer. Die
geparasiteerde plantluise of “mummies”, asook drempelwaarde vir bladspringers word bereik
die vervelsels (wit eksoskelette) van plantluise. wanneer daar meer as drie bladspringers in
Die drempelwaarde vir plantluise word bereik totaal op drie blare voorkom, en op meer as 12
wanneer 15 uit 24 plante wat verken is, meer uit 24 plante wat verken is.
as 30 plantluise tesame op drie blare het. ’n Predatore het ’n effek op die nimfe van
Sagwerkende middel moet verkieslik gespuit bladspringers; dus moet daar nie onnodig
word, wat voordelig is vir plantluise, en dit vroeg in die seisoen vir bladspringers gespuit
sluit die voortdurende gebruik van enige word nie. Geregistreerde produkte met
piretroïed uit. Enige geregistreerde middel acetamiprid of pymetrozine word aanbeveel
met acetamiprid is ’n goeie keuse, terwyl vir bladspringerbeheer, as gevolg van hulle
acetamiprid in kombinasie met bifenthrin wyse van werking. Geregistreerde produkte
(piretroïed-gekombineerde middel), slegs as wat profenofos, indoxacarb, diafenthurion, of
laaste uitweg gekies moet word, asook produkte karbaril bevat, is minder voordelig vir natuurlike
met dimetoaat en karbosulfan, aangesien dié vyande.
produkte die natuurlike vyande kan benadeel.
Met erkenning aan die volgende persone of
Plantluise. instansies vir insekfoto’s:
• T. Joffe (voorheen Agri-Biotech Research
Consultancies cc)
• J. van Biljon (voorheen LNR-IG)
• A.L. Bennett en A. Bennett (voorheen LNR-IG)
Afdrukke:
• thebeatsheet.com.au
• cotton.ces.ncsu.edu/2018/05
• agrilifecdn.tanu.edu
• utcrops.com
• entoweb.okstate.edu
32 | Katoen SA \\ Cotton SA