Page 28 - 19 Cotton SA September 2019
P. 28

/ PRODUKSIE EN TEGNOLOGIE





         Plantluise op katoenblare.














          VROEËSEISOEN-






                      INSEKPLAE







                                 deur dr. Annette Bennett, Katoen SA en
                                 dr. Jeannie van Biljon, voorheen LNR-IG


                 Insekplae kan ingedeel word in vroeë-, middel- en laatseisoen-

                 insekplae, terwyl sommige insekte regdeur die seisoen kan voorkom.



        •  Vroeëseisoenplae sluit in aalwurms,     KATOENSAAILINGE
          snywurms en die valsdraadwurm, katoen-
          snuit kewer, katoenstamkalander, swartkatoen-  Aalwurms
          kewer, katoenplant luise en soms bladspringers.  Aalwurmbeheer word toegepas op grond
        •  Middelseisoenplae sluit in die vier bol-  van aalwurmtellings en die identifikasie wat
          wurm spesies, plantluise, bladspringers, wit-  op grondmonsters gedoen is. Tans word
          vlieë, vlekbesies asook ander blaarwurms en
          blaarmyners, “tip-wilters”/besies, en vlooi-
          kewers.
        •  Laatseisoenplae sluit in die gewone
          katoen vlekbesie, stinkbesie, katoensaadbesie,
          rooispin myt en bladspringers.

        Middelseisoen- en laatseisoenplae sal in latere
        uitgawes van die tydskrif verskyn.           Knopwortelaalwurm.

          28  |  Katoen SA \\ Cotton SA
   23   24   25   26   27   28   29   30   31   32   33