Page 23 - 19 Cotton SA September 2019
P. 23
/ PRODUCTION AND TECHNOLOGY
GRONDVOORBEREIDING MET
SPESIFIEKE VERWYSING NA
DROËLANDKATOEN
deur dr. Annette Bennett, Katoen SA
Só kan droeëlandkatoen lyk! Foto: J. du Plessis
ierdie manier van katoenproduksie • onkruidbeheer;
het unieke uitdagings vir die • landvoorbereiding;
katoenprodusent. Die kritiese • vogbewaring;
faktor met droëlandproduksie van • “no-till” of geen-bewerking;
H katoen is die bewaring van vog in • grondprofielbepaling;
die grond. Die besluit of so ’n produksiestelsel • katoenkultivarsaadkeuses; en
gevolg gaan word, hang nie van die prys van • ’n strategie van plantpopulasiedigtheid met
katoen af nie, maar van die vlak van grondvog inagname hoe dit besproeiing, insekbeheer,
net voor planttyd. Die grondprofiel en vlak bolset en oes beïnvloed.
van vog ten opsigte van grondkapasiteit is die
beperkende faktore. Beperkte landbewerking Vroeë toediening van kunsmis sal help om die
(“minimum tillage”) asook geen bewerking (“no grond kans te gee om vog in die grondprofiel
tillage”) op lande wat braak lê gedurende die te bewaar. Dit is belangrik om te onthou dat
winter wat die plantseisoen voorafgaan, help om katoenplukkers (“spindle”-plukkers of “strip”-
vog in die grond te bewaar en die ontkieming plukkers) gewoonlik standaard twee meter-
van onkruide te verhoed. wielspasiëring het, met rywydtes van 0,91 m.
Nadat die produsent se katoen geoes is, moet Party plukkers het sensors wat kan aanpas by
opsies oorweeg word ten opsigte van: rywydtes. Rywydte en landuitleg moet beplan
• rotasiegewasse; word om voorsiening te maak vir gewasbestuur
• moontlike oorlê van lande; en landbewerking asook oes. Ry-konfigurasie kan
Volume 21 No 3 September 2019 | 23