Page 24 - 19 Cotton SA September 2019
P. 24

/ PRODUKSIE EN TEGNOLOGIE



                                                         Goed voorbereide land. Foto: C.L.N. du Toit












































        Figuur 1: Rykonfigurasievoorstelling
        (aangepas – www.csd.net.au).






        produksiekoste, oesopbrengs en veselkwaliteit   konfigurasie, in jare waar toestande minder
        beïnvloed, en besluite moet gebaseer word op   gunstig is, terwyl veselkwaliteit gehandhaaf
        jaarlikse reënval, seisoenvooruitsigte, grond-  word. Volgens Cotton Seed Distributors (CSD)
        kwaliteit, plantdatum asook die onder steuning   se aanbeveling is rykonfigurasie ’n metode
        wat die produsent geniet van die pluismeulens   waarby oesopbrengs verseker kan word en
        in die omgewing (www.csd.net.au). Namate   kwaliteitsafname geminimaliseer kan word. Dit
        ry wydte toeneem, is daar ’n potensiaal vir laer   bied ook ’n geleentheid vir veranderlike koste wat
        oesopbrengste in goeie seisoene.           tesame die risiko van droëlandproduksie verlaag.
           Wyer rykonfigurasies vertoon egter soortgelyke   Faktore wat ’n rol speel by die aanplant van
        oespotensiaal as digter plante binne die tipe   katoen, is in die tydskrif  KatoenSA/CottonSA,

          24  |  Katoen SA \\ Cotton SA
          24  |  Katoen SA \\ Cotton SA|  Katoen SA \\ Cotton SA
          24
   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29