Page 25 - 19 Cotton SA September 2019
P. 25

/ PRODUCTION AND TECHNOLOGY


        Figuur 2: Plante per meter (liniêr) en plantpopulasies in vergelyking met rywydtes (aangepas, www.csd.net.au).

                                                                            Ekstra enkel-
                           Aantal plante    Enkel-oorslaanrye   Dubbel-
             Plante/m                                                       oorslaanrye
                              per ha          (1,5 m)     oorslaanrye (2 m)
                                                                            (3 rye) (3 m)
         4                   40 000           26 800          20 000          13 333

         6                   60 000           40 200          30 000          20 000
         8                   80 000           53 600          40 000          26 000
         10                  100 000          67 000          50 000          33 333
         12                  120 000          80 400          60 000          40 000



        vol. 20, no. 2, Sept. 2018 beskryf. Saad-  die grondoppervlak om hergroei te verhoed.
        kwaliteit en ontkiemingspotensiaal word geregu-  Onkruidbeheer kan dan toegepas word op
        leer deur saadsertifisering. Die produsent moet   oorlê- of braaklande tydens die winter deur ’n
        in gedagte hou dat sekere variëteite, wanneer   breëblaaronkruiddoder te spuit om katoenreste
        toestande minder gunstig is, moontlik ’n laer   wat uitloop te beheer. ’n Rotasiegewas van ’n
        saailingstukrag (“vigour”) kan toon (www.csd.  grasfamilie word aanbeveel om onkruide wat
        net.au). Dit vereis dat aandag gegee moet word   ontkiem te verdring as die produsent nie die
        aan landvoorbereiding, vestiging van die saad-  land wil laat oorlê nie.
        bed, sowel as plantdiepte.                   Wissel lande af waar katoen verbou word
           Die algemene doel moet wees om ’n       om die vore waarin katoensaad geplant word,
        plantpopulasie van ses tot tien plante per meter   oop te maak (“rip-on-the-row”) met behulp van
        te vestig. Die produsent moet in gedagte hou   vlaktandbewerking. Die planter het ’n tand voor
        dat met droëland en minder plante per ry, die   wat veroorsaak dat nadat die voortjie oopgevou
        plant sal aanpas en meer vegetatiewe takke   is, die saad geplant kan word met rollertjies
        sywaarts sal groei om te kompenseer vir die   om ferm druk op die geplante saad te plaas.
        groter ruimte. Alhoewel dit kan bydra tot die   Hierdie metode is die afgelope seisoen
        oesopbrengs, moet hierdie vrugtakke goed   suksesvol toegepas op Schweizer-Reneke, waar
        bestuur word om boldrag te behou, maar dit kan   sommige produsente voor planttyd ’n fyn sny-
        ook die plukproses bemoeilik. Plante binne ’n ry   implement gebruik het om die boonste grond
        sal ook meer kompeteer vir voeding.        wat ’n korsie vorm, te lig, ten einde ontkieming
           Vir droëlandbestuur raak presisieboerdery   en bo-grondse groei te vergemaklik.
        al hoe meer van belang om die spesifieke     Indien ’n gewas soos mielies in die seisoen
        grondprofiel in verhouding te bring met die   vooraf op die betrokke land wat vir katoen
        toediening van kunsmis binne ’n spesifieke   opsygesit word, geplant was, moet die
        rykonfigurasie.  Heelwat  instansies  bied  mieliereste in die grond ingewerk word voor
        nou sagteware aan om presisieboerdery te   planttyd. Enige plantreste wat op die land lê,
        vergemaklik.                               versteur die egaligheid van die saadbed en
                                                   veroorsaak verskille in plantdieptes oor die
        MINIMUMBEWERKING VAN                       land, asook in plantestand (Figuur 3).
        GROND MET “RIP-ON-THE-ROW”                   ’n Minimumbewerkingsisteem kan nie hier
        OF RIP-OP-DIE-RY                           gevolg word nie (Figuur 3) en landvoorbereiding
        Minimumbewerking is aan die orde van die   begin reeds na die oes met ’n ligte dis, en
        dag in ’n droëlandopset. Na die oes word die   die oorlê van ’n land tot vroeg in die lente.
        grond nie versteur nie, behalwe vir die opsny   Die hoofdoel van dié metode is om nie die
        van katoenreste en katoenstamme net onder   plant-aksie uit te stel wanneer lande geploeg


                                                    Volume 21 No 3 September 2019  |  25
   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30