Page 5 - 12 Cotton SA August 2017
P. 5

As daar tydens bewerkings minder oor  grond vernietig word (as 'n land geploeg  van chemiese stowwe uit te skakel soos
         die  grond  gery  word,  voorkom  dit  word, vernietig dit 100% daarvan).  winter-dekgewasse  wat  'n  deklaag
         kompaktering.                                                          voorsien  wat  oortollige  onkruidgroei
                                            Toerusting/koste                    beperk.
         Onlangs   het   navorsers   by   die  Geenbewerking vereis gespesialiseerde
         Amerikaanse  landbounavorsingsdiens  planttoerusting wat ontwerp is om sade  Bestuur
         gevind  dat  geenbewerking  grond  baie  in  onversteurde  oesreste  en  grond  te  Geen  bewerking  verg  verskillende
         stabieler  maak  as  geploegde  grond.  plant. Dit is duur om nuwe toerusting te  vaardighede  om  dit  suksesvol  toe  te
         Hulle bevindinge is gegrond op 19 jaar  koop  en  hoewel  die  koste  herwin  kan  pas.  Soos  met  enige  produksiestelsel
         se  bewerkingstudies.  Geenbewerking  word deur ploeë ens., te verkoop, word  kan die opbrengs afneem as dit nie reg
         berg  meer  koolstof  in  die  grond,  en  dit gewoonlik nie gedoen totdat die boer  toegepas word nie. 'n Kombinasie van
         koolstof  in  die  vorm  van  organiese  besluit om heeltemal oor te skakel nadat  tegniek,   toerusting,   plaagdoders,
         materiaal   is   baie   belangrik   om  hy  dit  'n  paar  jaar  lank  op  die  proef  gewasrotasie,   bemesting   en
         gronddeeltjies bymekaar te hou (humus  gestel  het  nie.  Dit  het  tot  gevolg  dat  besproeiing moet gebruik word volgens
         is die gom in die grond wat die struktuur  meer geld op die korttermyn belê word  plaaslike toestande.
         verbeter).  Die boonste twee en 'n halwe  totdat die ou toerusting verkoop word.
         sentimeter van geenbewerkingsgrond is                                  Dekgewasse
         twee  tot  sewe  keer  minder  vatbaar  as  Dreinering                 Dekgewasse  word  soms  in  geen-
         geploegde grond.                   As  grond  swak  dreinering  het,  moet  bewerking  gebruik  om  te  help  om
                                            daar  dalk  tydens  geenbewerking  van  onkruid te beheer en voedingstowwe in
         Geenbewerkingsboerdery  is  besonder  dreineringstelsels gebruik gemaak word  die  grond  te  vermeerder  bv.  deur
         voordelig   vir   boere   op   groot  om  van  die  oorskot  water  ontslae  te  gebruik te maak van peulplante of deur
         oppervlaktes  aangesien  dit  erosie  raak.   Boere   moet   onthou   dat  gebruik te maak van plante met 'n lang
         teëwerk.  Oesreste  wat  op  die  land  waterinfiltrasie  ná  'n  paar  jaar  van  wortelstelsel  om  mobiele  voeding-
         gelaat  word,  help  natuurlike  neerslag  geenbewerking sal verbeter, en daarom  stowwe van die dieper grondlae na die
         sowel  as  besproeiingswater  om  in  die  moet hulle vyf tot agt jaar wag om te sien  oppervlak terug te voer. Boere wat met
         grond weg te sink waar dit gebruik kan  of die probleme voortduur voordat hulle  organiese   geenbewerking   eksperi-
         word.  Die  oesreste  wat  op  die  besluit om in so 'n duur stelsel te belê.  menteer  maak  gebruik  van  dek-
         grondoppervlak gelaat word, beperk ook                                 gewasse  om  onkruid  te  beheer  en
         verdamping  wat  water  vir  die  plant  Slote                         ontwikkel  verskeie  metodes  om  die
         bewaar.                            Slote kan op die langtermyn 'n probleem  dekgewasse   te   vernietig   (rollers,
                                            wees. Terwyl baie minder grond verskuif  stoppelkappers,  ens.)  sodat  die  nuut
         Grondbewerking   verminder    die  word wanneer geenbewerking toegepas  aangeplante  gewasse  genoeg  lig,
         hoeveelheid  water,  deur  verdamping,  word, sal enige dreineringslote wat vorm  water, voedingstowwe, ens., kan geniet.
         met 0,85 tot 1,9 cm elke keer as daar  elke  jaar  dieper  word  aangesien  hulle
         oor  die  grond  gery  word.  Met  nie  deur  ploeg  gelykgemaak  word  nie.  Siektes,  patogene,  insekte  en  die
         geenbewerking bly hierdie water in die  Dit  kan  beteken  dat  sooidreinerings,  gebruik van oesrotasie
         grond en beskikbaar vir die plante.  waterweë,  permanente  dreinerings-  Met  geen  bewerking  lê  oesreste  van
                                            weë,  dekgewasse,  ens.  gebruik  moet  vorige  jare  op  die  grondoppervlak
         Grondbiota, dierelewe, ens.        word.                               waardeur  die  grond  afgekoel  word  en
         In  geenbewerking  word  die  grond                                    vogtigheid  vermeerder  word.  Dit  kan
         onversteur gelaat en oesreste bly op die  Toename   in   die   gebruik   van  meer of minder siektes of variasies van
         land lê. Gevolglik word grondlae, sowel  chemiese stowwe               siektes  tot  gevolg  hê  maar  nie
         as  grondbiota,  in  hulle  natuurlike  Een   van   die   doelwitte   van  noodwendig  meer  of  minder  as  met
         toestand   bewaar.   Lande   onder  geenbewerking  is  om  onkruid  te  konvensionele bewerkings nie. Om van
         geenbewerking  het  meer  voordelige  verwyder.  Geenbewerking  verander  onkruid, peste, en probleme met siekte
         insekte en erdwurms, hoër mikrobiese-  onkruid-samestelling  drasties.  Vinnig  ontslae  te  raak  word  van  oesrotasie
         inhoud  en  'n  groter  hoeveelheid  groeiende  onkruid  is  moontlik  omdat  gebruik gemaak. Deur die gewasse elke
         organiese  materiaal  in  die  grond.  mededinging  nie  meer  'n  probleem  is  paar jaar te roteer, sal peste en siektes
         Aangesien dit nie geploeg word nie, is  nie.  Party  boere  pak  hierdie  probleem  verminder aangesien die peste nie meer
         daar minder stof in die lug.       aan  deur  'n  baie  sterk  onkruiddoder  'n genoegsame voedselbron sal hê nie.
                                            soos  glifosfaat  te  gebruik.  As  gevolg
         Geenbewerking  vermeerder   ook  die  hiervan  word  geenbewerking  dikwels  Hein Schroder - Katoen SA
         hoeveelheid  en  verskeidenheid  diere-  geassosieer met vermeerderde gebruik  Internetnavorsing
         en  voëllewe.  Dit  is  as  gevolg  van  die  van  chemiese  stowwe  in  vergelyking
         verbeterde   dekking,   verminderde  met  tradisionele  bewerkingsmetodes.
         verkeer  en  die  kleiner  waarskynlikheid  Daar  is  egter  baie  agro-ekologiese
         dat die neste van voëls en diere op die  alternatiewe  om  vermeerderde  gebruik



















                                                                                                                  5
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10