Page 4 - 11 Cotton SA March 2017
P. 4

OM TE ONTBLAAR OF NIE?




                                                                                    Callie Kruger:  Bayer






                                              die produk volg en verstaan. Elke
             ierdie  vraag  kom  by  baie                                          In  gevalle  waar  geen  ontblaring
                                                                                   plaasvind
                                              produk
         Hboere  op  net  voor  pluktyd het sy eie vereistes as ditnie                                             of      ont-
                                                           by
         veral as die koste per hektaar in aggewasstadium,
                                                                                   blaringspraktyke  nie  effektief
                                              kom
                                                                                   toegepas  word  nie,  kan  dit
         geneem word.                         temperature of tyd van toediening.
                                                                                   onnodige  druk  op  die  pluismeule
                                              Daar moet in gedagte gehou word verseker dat die bes
         Met al die reën die jaar en matige                                        plaas om te
         temperature, kom dit voor of die as  moontlik  van  die
                                                                                   moontlike grade na pluis realiseer.
                                              dat  soveel
                                                                                   Produsente besef baie keer nie dat
         katoenaanplantings  vreemde  materiaal  voor  die
                                                          op
                                               selfs
                                              pluisproses verwyder  moet word.
         droëland  geweldige  biomassa                                             daar ‘n prys daarvoor betaal word,
                                                                                   bv.  dit  lei
                                              Dit  beteken
         produseer.  In  die  meeste  gevalle dat  die  plante  droog tot  lengteverlies  en
         word groeireguleerders toegedienn die minimum blare  persentasie  kort-
                                              moet wees e
                                                                                   verhoog  die
                                                                                   veselinhoud
                                              (vreemde
         om die groei te beperk, maar dit materiaal)  moet  hê                                              wat       aansienlike
                                                                                   finansiële
                                              asook  dat  d
         het gewoonlik nie ‘n groot impakie  plukker  optimaal verliese  tot  gevolg  kan
         op biomassaproduksie nie.                                                 hê.
         Dit  kom  voor  of  daar  ‘n  direkte                                     Veronderstel  dat  as  gevolg  van
         verband  is tussen die hoeveelheid                                        swakker  ontblaring  word  die
         biomassa  wat  geproduseer  word                                          gelewerde  katoen  van  ‘n  ”Good
         wat  dan  as  vreemde  materiaal                                          Middling”            afgradeer           na      ‘n
         opeindig  in  die  pluismeule  en  ‘n                                     “Middling”,  dan  sal  ‘n  boer  die
         invloed op die graderingsresultate                                        volgende  inkomste  per  hektaar
         het. As die graderingstatistiek  van                                      verloor:
         2014/15  met  2015/16  vergelyk                                         ▪ Katoenpluksel  teen  ‘n  opbrengs
         word,  dan merk ons dat daar ‘n                                           van  5  ton  per  hektaar  en  ‘n
         drastiese graadverskuiwing plaas-                                         pluispersentasie  van  37%  word
         gevind  het.  In  die  grafieke  kan                                      1.85  ton  vesel  per  hektaar
         duidelik  gesien  word  hoe  die                                          gelewer.
         gradering  (voorkoms  van  die                                           ▪ Veronderstel  die  vesel  realiseer
         katoenvesel)  tussen  die  twee                                           nie die verwagte graad en klas nie
         seisoene  verswak  het.  Het  die                                         maar  presteer  swakker,  kan  die
         keuse van kultivars verander? Nee,                                        verlies per hektaar soos volg daar
         die aanplantings was 95% dieselfde                                        uitsien:
         variëteite  gedurende  die  twee                                           ▪ 1.85 ton  “Good Middling” klas
         seisoene.                                                                    AO  vesel    teen  R  23-84/kg  =
                                                                                      R 44 104 per hektaar
         Na my mening kan die verswakking                                           ▪ 1.85  ton  “Middling”  klas  AO
         toegeskryf  word  aan  produk-                                               vesel  teen  R  22-68/kg  =
         siepraktyke van ontblaring wat in                                            R 41 958 per hektaar
         sommige  gevalle  verkeerdelik  of                                         ▪ Dit beteken die boer het R 2146
                                              gestel moet wees om so skoon as
         glad nie gevolg word nie. Faktore                                            per  hektaar  verloor!  Vergelyk
         wat  ‘n  groot  impak  het  op  diete  kan  pluk.  Die                                         die     koste        van
                                              moontlik
                                                                                              met
                                                                                      dit
                                              hoeveelhe
         toedieningsmetodes  van  ont-id vreemde materiaal sal
                                                                                      ontblaring?
                                              ook  die  plukspoed  beïnvloed,  en
         blaringsmiddels  is  watervolume,
         druppelgrootte(verspreiding),                                             Maak die som, dink mooi.
                                              gegewe  die  aangeplante  hektare,
                                              die verwa
         watergehalte               en     penetrasie-gte oes en die beperkte
                                              aantal  plukkers,  kan  daar  nie
         vermoë.  Boere  moet  dus  seker                                          Alle sukses en voorspoed  met die
         maak  dat  die  persoon  wat  dier misgetas word nie.
                                                                                   boerdery!
                                              hierdie jaa
         toediening  doen wel die etiket van
                                                                                                                 144
   1   2   3   4   5   6   7   8   9