Page 6 - 11 Cotton SA March 2017
P. 6

KATOEN SA MARKVERSLAG


                SOOS OP 1 MAART 2017






                                   Die ICAC verwag dat die toename in wêreld katoenvoorrade buite China
                                  afwaartse druk op wêreldpryse teen die middel van hierdie jaar kan plaas.



















            olgens   die   International  Die  ICAC  verwag  dat  wêreld
        VCotton  Advisory  Committee   katoenverbruik  in  beide  2016/17
        (ICAC)  sal  die  Chinese  regering  en  2017/18  stabiel  in  die
        na  verwagting  hierdie  maand  omgewing van 24 miljoen ton sal
        begin met verkope uit sy katoen  bly.  China  is  vir  lank  reeds  die
        reserwevoorrade.   Met   die   wêreld se grootste verbruiker van
        aanname  dat  'n  soortgelyke  katoen  maar  sy  verbruik  van
        hoeveelheid  hierdie  jaar  as  katoen  en  aandeel  in  die
        verlede jaar verkoop sal word, sal  wêreldtotaal   het   voortdurend
        Chinese   katoenvoorrade   in  vanaf   2010/11   tot   2015/16
        2016/17 met 17% tot 9.3 miljoen  afgeneem toe dit 7.4 miljoen ton
        ton afneem, wat 53% van wêreld  bereik  het.  Alhoewel  die  ICAC
        eindvoorrade sal verteenwoordig.  raam dat China se katoenverbruik
        Die ICAC verwag egter dat wêreld  met 2% in 2016/17 en met 1% in
        eindvoorrade buite China met 7%  2017/18 sal groei, sal sy aandeel
        tot  8  miljoen  ton  in  2016/17  sal  in  wêreldverbruik  op  ongeveer
        groei,  wat  afwaartse  druk  op  30%  bly  weens  die  toename  in
        wêreldpryse teen die middel van  katoenverbruik  in  ander  lande
        hierdie jaar kan plaas.        soos  Bangladesh  en  Vietnam
                                       waar    katoenverbruik   na
        Die  ICAC  raam  dat  wêreld   verwagting  onderskeidelik  met
        katoenproduksie  in  2017/18  met  6% en 7% in 2017/18 sal groei.
        2%  sal  toeneem  hoofsaaklik  as
        gevolg van 'n verwagte toename  Die  ICAC  raam  dat  wêreld
        in  aangeplante  hektare.  Katoen-  katoenhandel  met  3%  tot  8
        produksie in Indië, die wêreld se  miljoen  ton  in  2017/18  sal  groei
        grootste katoenprodusent, sal na  met  Bangladesh en Vietnam wat
        verwagting met 2% tot 5.9 miljoen  die  wêreld  se  grootste  twee
        ton   toeneem.    China   se   katoeninvoerders  in  2017/18  sal
        katoenproduksie kan ook met 2%  bly  en  saam  vir  'n  derde  van
        toeneem tot 4.8 miljoen ton, wat  wêreld  katoeninvoere  verant-     at  die  plaaslike  vooruitskouing  betref,  dui  die  2e
        die eerste toename in 6 jaar sal  woordelik sal wees. Die VSA sal  Wskatting vir die 2016/17 produksiejaar op  'n  totale
        wees.  Volgens  die  ICAC  sal  dit  ook  die  wêreld  se  grootste  katoenoes  van  75 040 bale vesel, 'n styging van 48%
        egter  grootliks  afhang  of  daar  katoenuitvoerland in 2017/18 bly  teenoor die vorige seisoen. RSA droëlandhektare toon 'n
        weer 'n subsidie gaan wees. Ten  met katoenuitvoere wat na raming  toename van 320% hoofsaaklik weens die beskikbaarheid
        spyte  van  'n  verwagte  9%   met  5%  tot  2.9  miljoen  ton  sal  van  katoen  “stripper”  oesmasjien  tegnologie    wat    met
        toename in katoenaanplantings in  toeneem  en  verantwoordelik  sal  sukses  onder die Katoen Cluster gedemonstreer is. Na
        die  VSA  hierdie  jaar,  vanweë  wees   vir   36%   van   alle  skatting  sal  73 040  bale  geproduseer  word van RSA
        meer aantrekliker katoenpryse in  katoenuitvoere.  Katoenuitvoere  geproduseerde  katoenpluksel,  ‘n  styging  van  45%
        vergelyking  met  kompeterende  deur Indië, die wêreld se tweede  teenoor  die  vorige  seisoen.  Die  balans  van  2000  bale
        gewasse,   sal   produksie   na  grootste uitvoerder sal na raming  vesel   het   betrekking   op   verwagte   Swaziland
        skatting  met  net  1%  tot  3.7  met  3%  toeneem  in  2017/18  tot  geproduseerde katoen wat deur die Swaziland pluismeule
        miljoen  ton  toeneem  weens  die  990 000 ton.                 gepluis sal word.
        hoër % hektare wat afgeskryf sal
        word, geraam op 12%.           Koot Louw - Katoen SA
                                                                                                                  6
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11