Page 2 - 14 Cotton SA March 2018
P. 2

KATOEN ONTBLARINGSMIDDEL













        Ginstar  is ’n ontblaringsmiddel wat ook die hergroei van katoenplante onderdruk.
                 ®
        Dit is geformuleer as ’n suspensie konsentraat en vergemaklik die oes van katoen.



           AKTIEWE BESTANDDELE                                  POSISIONERING IN ’N SPUITPROGRAM

                                                                    ®
         Thidiazuron en Diuron                                Ginstar  is die laaste bespuiting van die seisoen.
                                                                        ®
                                                              Dien Ginstar  toe wanneer 60% van die bolle oop is en wanneer
           DIE FORMULASIE IS ONTWIKKEL OM                     die jongste bolle fisiologiese volwassenheid bereik het.
                                                                                                       ®
         •  Fisiese stabiliteit te verbeter; en                      % Hergroei 21 dae na toediening van Ginstar  SC
         •  Hantering en vermenging te vergemaklik               100
                                                                  90
           METODE VAN WERKING                                     80
                                                                  70
         Thidiazuron is ’n unieke bestanddeel met spesifieke     % Hergroei  60
                                                                  50
         plantgroei-regulerende effekte. Dit beïnvloed die        40
         wisselwerking tussen drie van die sleutel planthormone,   30
         naamlik etileen, ouksiene en sitokiniene.                20                 Behandelings
                                                                     Onbehandel  Standaard 1 teen 84g ai/ha  Standaard 1 teen 116g ai/ha
         Thidiazuron word geabsorbeer deur die blare en bevorder die   Ginstar ®  SC 540 teen 84g ai/ha  Ginstar ®  SC 540 teen 116g ai/ha
         vorming van die natuurlike afsnoerlaag tussen die stam en                                  * VSA November 2002
         blaarsteel van die plant.
                                                                TOEDIENINGSTABEL
         Thidiazuron is die effektiefste hergroei-inhibeerder wat in   Gewas  Dosis       Opmerkings
         katoen gebruik word.
                                                                KATOEN     150 - 250 ml   Dien toe d.m.v. grond- of
           VOORDELE VAN GINSTAR  ®                                         Ginstar ®      lugtoediening.
                                                                           540 SC  plus   Dien toe sodra 60 % bolle
         •  Geen hande-arbeid tydens oes                                   2 l  smalbestek  gebars het of sodra die
         •  Beperk hergroei                                                minerale olie / ha  jongste oesbare bol,
         •  Geen degradering                                                              fisiologies volgroeid is.
         •  Verkort groeiseisoen                               * Raadpleeg die etiket vir meer volledige inligting





        Ginstar  Reg. Nr. L7786 (Wet Nr. 36 van 1947). Ginstar  bevat Thidiazuron en Diuron (Versigtig).
                                          ®
             ®
        Ginstar  is ‚n geregistreerde handelsmerk van Bayer AG, Duitsland. Gebruik slegs volgens etiketaanwysings.
             ®
        Bayer (Edms) Bpk. Reg. Nr. 1968/011192/07
        Wrenchweg 27, Isando, 1601. Posbus 143, Isando, 1600. Tel: +27 11 921 5002
        www.cropscience.bayer.co.za
        www.bayer.co.za
                                                                                                            10/2016
   1   2   3   4   5   6   7