Page 4 - 14 Cotton SA March 2018
P. 4

Schweizer-Reneke



                                                                     Droëlandkatoen




































































          'n Konsortium van 5 boere het verlede jaar droëlandkatoenproewe te Schweizer-Reneke aangeplant, 'n
          nuwe  gebied  sover  dit  katoenproduksie  betref.  Soos  op  die  foto's  gesien  kan  word  (geneem  20
          Februarie  2018)  lyk  die  katoen  baie  belowend  inaggenome  'n  reënval  van  ongeveer  300mm  tot  op
          daardie stadium.
          Vier verskillende proewe is aangeplant naamlik: (i) kultivarproewe met 3 kultivars Candia BGRF, DP
          1531 B2RF en DP 1541 B2RF aangeplant op 9 Oktober 2017 (plantpopulasie 80 000/ha); (ii) standproewe
          met Candia BGRF aangeplant op 9 Oktober 2017 (plantpopulasies van 60 000, 80 000, 100 000 en 120
          000/ha); (iii) bemestingsproewe met Candia BGRF aangeplant op 9 Oktober 2017 (plantpopulasie van
          80  000/ha  met  verskillende  bemestingtoedienings);  en  (iv)  'n  aalwurmproef  met  DP  1541  B2RF
          aangeplant op 11 Oktober 2017 (plantpopulasie van 80 000/ha met verskillende aalwurmbehandelings).


                                                                                                                 4
   1   2   3   4   5   6   7   8   9