Page 5 - 08 Cotton SA March 2016
P. 5

Continue from p 4 iMProved teChNoloGY PlaYed aN iMPortaNt Part iN the PerforMaNCe of the sa CottoN CroP

          With the Roundup Ready Flex cultivars becoming commercially   Figuur 1 toon ’n duidelike toename of deurlopende stygende
          available from around the 2011 season and Bayer Crop Science   tendens wat die beste graad (Deal) in die graderingstelsel
          adding their Candia BRF cultivar during the 2014/2015 season,   verteenwoordig. Daar was egter jare soos tydens die 2005/2006
          the flexibility in the over-the-top application period from four   en 2010/11 tot 2011/12-seisoene waar daar ’n merkbare
          leaf stage to seven days before harvest, played a tremendous   afname was wat hoofsaaklik aan buitengewone swak
          positive role in managing weeds more effectively and also   weersomstandighede toegeskryf kan word. Ontblaringsmiddels
          reduced labour costs for farmers due to less sprays.  was dan ook gedurende hierdie tyd nie so funksioneel soos
                                                               algemeen verwag nie met die gevolg dat daar meer blarereste/
                                                               plantreste ná die meganiese oesproses was.
          GRAAD EN KWALITEIT VAN DIE SA KATOEN HET VERBETER!
                                                               Hierdie stygende tendens met verwysing na die hoër grade word
          Die vraag is egter tot watter mate het hierdie verbeterde   verder beklemtoon deur die “Reflectance Values” wat die graad
          tegnologie met betrekking tot die kultivars wat oor die afgelope   van witheid van lig na donker illustreer. Die laer kleurwaardes
          16 jaar in Suid Afrika verbou was die graad en kwaliteit van die   is hoofsaaklik ondervind gedurende die jare waar ongure
          vesel beïnvloed met inagneming van die klimaatsomstandighede   weersomstandighede ervaar was. Die ”Reflectance” waarde is
          wat natuurlik ook ’n noemenswaardige rol gespeel het.  dan ook ’n goeie aanduiding van die graad van die katoenvesel
          Eerstens moet daar in gedagte gehou word dat twee belangrike   wat dan ook aan die Internasionale “USDA Colour Grades”
          faktore ’n rol speel in die bepaling van die graad (voorkoms)   gekoppel word.
          van die katoen nl. kleur en die toelaatbare vreemde materiaal   Wanneer die prestasie van die verskillende grade wat oor die
          wat vergelyk word met die toepaslike plaaslike en Internasionale    jare heen gemonitor was in ag geneem word,  is dit duidelik dat
          graderingstandaarde.                                 veral Doly en Duns ‘n aansienlike afname getoon het en word
                                                                                        ook duidelik so in grafieke 3
                                                                                        en 4 weerspieël. In die jare
                                                                                        2004 en 2006 en gedurende
                                                                                        die 2010 en 2012-seisoene
                                                                                        het reën in die verskillende
                                                                                        produksiegebiede, maar ver-
                                                                                        al in die Benede Oranje en
                                                                                        Noord-Kaap produksiegebiede
                                                                                        gedurende die plukstadiums,
                                                                                        voorgekom wat aansienlike
                                                                                        skade veroorsaak het, en
                                                                                        vandaar die toename in hier-
                                                                                        die grade.
                                                                                        Tydens die pluisproses was die
                                                                                        hoë voginhoud van die pluksel
                                                                                        tydens die inname daarvan tot
                                                                                        ’n mate problematies in die
                                                                                        sin dat die verwydering van
                                                                                        die vreemde materiaal  tydens
                                                                                        die voorskoonmaak aksies nie
                                                                                        so suksesvol  was nie en het
                                                                                        die graad van witheid, “dull
                                                                                        white” katoen, ook verder
                                                                                        bygedra tot die laer grade wat
                                                                                        gerealiseer is.
                                                                                        Sedert die kommersiële pro-
                                                                                        duksie van die “Bollgard
                                                                                        Roundup Ready Flex” kulti-
                                                                                        vars in 2012 was daar ’n
                                                                                        merkwaardige verbetering
                                                                                        in die prestasie van die
                                                                                        SA katoenoes, nie net in
                                                                                        voorkoms nie maar ook
                                                                                        vanuit ’n kwaliteitsoogpunt
                                                                                        gesien. Met die DP 210 BRF
                                                                                        kultivar, behalwe vir die jare
                                                                                        waar ongure weerstoestande
                                                                                        gedurende die plant en
                                                                                        verdere groeistadiums ervaar
                                                                                        was, is daar veral in die
                                                                                        Noord-Kaap uitstekende re-
                                                                                        sultate behaal wat betref
                                                                                                      Vervolg op bl 9



                                                                                                Volume 18 - No 1  |  5
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10