Page 12 - Farm Worker 84
P. 12
10 MANIERE
OM WATER TE BESPAAR
Almal is teen die tyd bewus van die water word.
skaarste waarmee ons land tans sukkel. Hier 4. Stort eerder as bad. ‘n Vinnige stort is
is ‘n paar maniere hoe jy jou deel kan doen baie verfrissend, en deur net 5 minute
om water te spaar en sommer op jou water te stort, spaar jy ‘n derde van dei water
rekening ook. wat jy gebruik deur te bad.
5. Hou oorskietwater van gekookte of
1. Kyk dat krane en pype nie lek nie. gestoomde groente vir die tuin.
As daar ‘n badkamerkraan is wat 6. Draai die kraan toe terwyl jy jou tande
aanhoudend drup en nie behoorlik kan borsel, skeer of jou hare was.
toedraai nie, is dit nie irriterend nie, 7. Ontvries jou vleis oornag in plaas
maar ook ‘n groot vermorsing van water. daarvan om water te gebruik vir die
‘n Druppende kraan kan 15 liter water doel.
per dag mors! 8. Hou ‘n bottle drinkwater in die yskas
2. Moenie skottelgoed onmiddelik was nie. sodat jy nie kraan hoef te laat loop
Ja, dit beteken jy hoef nie jou koffi ebeker terwyl jy vir koue water wag nie.
dadelik te was nadat jy dit gebruik het 9. Vang reënwater op om tuin nat te lei.
nie. Wag eerder totdat jy meer vuil 10. Moenie jou grasperk te veel water gee
skottelgoed het voordat jy die wasbak nie. As ‘n reël benodig gras in die somer
vol water tap. net elke 5-7 dae water en in die winter
3. Plaas ‘n deklaag rondom bome en plante elke 10-14 dae.
om te keer dat water te gou geabsorbeer
12 Die Plaaswerker | The Farm Worker