Page 78 - FEB2005
P. 78
Die Laundromat
is ’n snikhete aand in ’n dof verligte
laundromat êrens in Sunnyside. Die sweet glinster op my liggaam waar ek kaal uitgepass op die bank lê. Dis na middernag en die plek is leeg. My vuil klere draai om en om en om agter die venster van ’n wasmasjien.
As alleenloper naguil kom ek met min mense in aanraking. Ek beweeg van een skaduwee na ’n ander, van een bottel na die volgende, van een fokkop na ’n ander.
Die hardehout help my soms om te vergeet. Soos vanaand. Die bottel was reeds halfpad toe die eerste beelde agter my oë flits. Na nog ’n paar swaaie het die stemme stil geraak. Drie jaar later en die oomblikke tussen bottels bly alles nog helder.
“Hoekom kan ek nie fokken vergeet nie?” is my gebed elke aand.
Wel, vanaand het ek dit reggekry. Al wat ek hoor is die geruis van die wasmasjien wat my klere reinig van hulle verlede. Miskien kan ek ook skoon gewas word? Dan voel ek iets of iemand aan my piel vat en dit saggies streel. Fok! Ek kannie my kop oplig om te sien wie dit is nie.
Ek voel hoe dit stywer word onder die sorgsame aandag van ’n vrou se ekspert hande.
Dis ’n vrou, ’n bekende vrou se hande wat nou my klipharde voël op en af vryf. Dan voel ek sagte lippe die kop liggies soen voordat my piel in haar mond verdwyn.
Voordat ek kan kom, verdwyn die genot. Ek sluk van verligting. Na drie jaar se onthouding wil my ballas al lankal ontplof! Maar ek wil nie nou alles in ’n oomblik opfok nie. Sy weet dit ook.
Dan is haar warm mond weer om my piel vasgesuig. Op die kritieke oomblik onttrek sy. Fok, sy’s goed.
Ek voel haar naakte liggaam glad oor myne gly totdat sy my soen, op my mond. Haar vol borste druk teen my borskas en haar bene maak oop om plek te maak vir my harde piel. Ek is so
38 loslyf februarie
Katools 10-9 2/12/04 9:08 Page 38