Page 76 - FEB2005
P. 76
naars was baie oud, en die huurders wat daar gewoon het, het dit laat blyk asof hulle ingestem het om die plek soos ’n
ou-mens woning te laat voorkom. Daarom het Manuel deur die strate gewandel tot hy voor ’n advertensie
gestop het: Te Huur. Hy was begelei na twee soldervertrekke toe, waarvan die een kamer uitgeloop het op ’n terras, en toe Manuel uitloop op die terras, is hy begroet deur die uitbundigheid van skoolmeisies besig met reses. Daar was ’n skool aan die oorkant, en die meisies het baljaar in die erf onder die terras.
Terwyl hy besig was om te skaaf en te skuur en te wat-alles, kon hy die meisies hoor baljaar in die erf. Maar hy’t homself ingehou, gewag vir die regte oomblik.
Manuel het hulle dop gehou vir ’n wyle,
40 loslyf februarie
Katools 10-9 2/12/04 9:10 Page 40