Page 25 - PIENAAR ERFENIS FEES TE NIEU-BETHESDA 2020
P. 25
12 DE SEUN:
DS. PIETER JOHANNES PIENAAR
TROU MET NETTIE NEETHLING
BAIE DANKIE AAN JOHAN PIENAAR, PAARL -
KLEINSEUN VAN DS. PIETER – JOHAN SE PA WAS
ANDREW MURRAY (DROES), GEB.1907- VIR DIE
UITREKSEL UIT MARIA MURRAY SE DAGBOEK “ THE
OLD DAYS” WAT SY GESKRYF HET OOR BAREND
JACOBUS PIENAAR , DIE VADER VAN NIEU-
BETHESDA EN DIE GEDIGTE VAN SY OUMA NETTIE.
MARIA MURRAY WAS DIE DOGTER VAN DS.
ANDREW MURRAY EN TROU MET DS. JOHANNES
NEETHLING. HUL DOGTER NETTIE HET MET DIE 12
EN JONGSTE SEUN VAN BAREND JACOBUS EN
AGATHA GETROU – PIETER JOHANNES PIENAAR
GEB 1860 WAT OOK N PREDIKANT GEWORD HET.
NETTIE HET OOK GEDIGTE GESKRYWE EN HEG AAN.
JOHAN EN HANNA PIENAAR
COPY RIGHT @ COPY RIGHT 2020