Page 28 - PIENAAR ERFENIS FEES TE NIEU-BETHESDA 2020
P. 28

12 GESLAG

                 MY OPREGTE DANK OOK AAN GERRIT WOUTER PIENAAR VAN ZIJL, , KLEINSEUN VAN WILLIAM JAMES BENNIE
                 (WILLIE) PIENAAR – 4 DE SEUN VAN PIET PREDIKANT. DANKIE VIR DIE OPROEPE EN HOOP OM MEKAAR GOU TE

                 ONTMOET.




                BAIE DANKIE AAN THEO VAN BREDA (KENNETH VAN BREDA) KLEINSEUN VAN THEO PIENAAR, SPRINBOK KAPTEIN
                1921, VIR AL DIE FOTOS, GESPREKKE EN LEKKER GESELS OOR RUGBY.  ONS SAL MOET FEES VIER 2021 – HONDERD

                JAAR GELEDE WAS JUL OUPA DIE SPRINGBOK KAPTEIN.

                 EK HOOP REGTIG ONS PIENAARS WORD UITGENOOI NA DIE EEU FEES!





              Hierdie trui is Theo Pienaar se trui. Hy was


              gekies as agste man en nommer 28 was sy

              nommer.


              Hy het die Springbokke verteenwoordig in 1921

              in Australia en NZ. Hy kon nie uitdraf met die

              toetsreeks teen NZ nie agv van harsingskudding

              wat hy op gedoen het tydens die vorige wedstryde


              teen Australia.




                                                                                 COPY RIGHT @ COPY RIGHT 2020
   23   24   25   26   27   28   29   30   31   32   33