Page 79 - PIENAAR ERFENIS FEES TE NIEU-BETHESDA 2020
P. 79

Nieu-Bethesda- Lied


                                                      Geskryf deur Annemie van der Merwe


                                    Getoonset en gesing deur Frans en sy dogter Susan Brits




            Daar is ‘n klein-klein dorpie in die Groot Karoo                                      Die ou dorpie lê daar in die Gatsrivier vallei


            Aan die voet van Kompasberg, in die Camdeboo                                          Familie en vriende vestig hul toe in dié kontrei

            Dit is Nieu-Bethesda, en dis ‘n lekker wegbreek                                       Hulle boer met skaap, aartappels en turksvy.


            plek
                                                                                                  Kwepers, pere en vye sal jy volop daar kan kry.
            Met stofstrate, die uilhuis, en ‘n prentjie mooie

            kerk.

                                                                                                  Daar is ‘n klein-klein dorpie in die Groot Karoo


                                                                                                  Aan die voet van Kompasberg, in die Camdeboo
            Oupa Barend J Pienaar, het daar geboer en gebly
                                                                                                  Dit is Nieu-Bethesda, en dis ‘n lekker wegbreek
            In 1857 besluit hy, dié plaas moet dorpstatus kry.
                                                                                                  plek

            Nieu-Bethesda word toe as ‘n kerk-dorp
                                                                                                  Met stofstrate, die uilhuis, en ‘n prentjie mooie
            geproklameer
                                                                                                  kerk.
            En kry ‘n kerk en ‘n skool waar die kinders toe kon

            leer.





                                                                                 COPY RIGHT @ COPY RIGHT 2020
   74   75   76   77   78   79   80   81   82   83   84