Page 80 - PIENAAR ERFENIS FEES TE NIEU-BETHESDA 2020
P. 80
Daar is deesdae baie gastehuise om in te bly,
‘n Boerewinkel, waterwiel en ‘n Bierbrouery
Jy kan ook saam met Jakob op sy donkiekar gaan ry.
Boesmantekeninge en fossiele sal jy daar te siene kry.
Die winters is baie koud, en die somersdae baie warm,
Dan kuier jy voor die vuur, of koel af in die plaas se dam.
Snags word jy betower deur die skitterende sterreprag,
dan hoor jy ‘n jakkels en ‘n uil wat roep in die nag…..
Baie dankie ons wag vir die opname!
COPY RIGHT @ COPY RIGHT 2020