Page 21 - nuusbrief 2 2025
P. 21
AKADEMIE
WEET bly 'n bron om van te weet!
Ons hoofleiers gaan loer
in by Maroela Media vir
die bekendstelling van
WEET- die digitale
webblad vol inligting vir
skooltake!
Rooikat-Slimkoppe skitter oral
Wetenskap inspireer ons Rooikatte om te laat wiel! Naaswenners by die Slimstreke-
laerskoolkompetisie.
Declan en Logan maak kristalle.
Declan, in Graad 6, is so begeester deur juf. Bonnema in Baie geluk aan Kara-Mari Matthee, Xander
die NW-klas dat hy sy eie kristal tuis gaan maak het. Die Vermeulen en Xander de Lange wat as naaswenners
kristal is gemaak uit 'n soutoplossing met verdamping in die Slimstreke-laerskoolkompetisie van Hoërskool
en toe voeg hy glimpoeier by om sy eie unieke glim- Wilgers uit die stryd tree.
kristal te maak.
Logan spring toe in en sy kristalle is stokkie-kristalle!
DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN