Page 35 - SAFFER 07
P. 35
Nellie
verder nie. Die aas is aan die hoek... en mante?” derste loop ek vir twee dae agter jou aan
die hoek is in die water. Nou sal hy wag met ‘n sakkie!”
om te sien of die vis byt. Hy staan op en “Aha… daar’s uiteidelik ontwaking!”
loop kombuis toe om iets te ete te soek. Hy hou haar in stilte dop. Sy begin,
Hy draai die vleis ‘n laaste keer op die eers huiwerig en dan met al hoe meer
“Jy lus vir ‘n braai? Ek’s seker ons kan iets rooster om. vertroue… en energie. Hy hou veral haar
bymekaar gooi om van ons hongerpyne oë dop want hy weet dis die oë wat ge-
ontslae te raak. Ek het vroeg oggend vir “Reg, gee aan jou bord, kry jou kos voor woonlik verklik of ‘n mens en ‘n diamant
Skeeloog gebel om vars voorade te bring. ek die goed verbrand.” mekaar verstaan. Hy sien die vonkel in
Hy behoor binnekort hier te wees met Nellie se oë. Hy sien hoe die klippies
lekker duk steaks, tjops en wors… en ‘n Gawie steek sy hand in sy sak en haal ‘n oorneem… hoe hulle haar weg lei na ‘n
slaaikop of twee. Ek dink ek pak soland klein leersakkie uit. Hy wag tot hulle aan- ander plek toe. Ja, Nellie en diamante is
vir ons ‘n vuur aanmekaar.” sit voor hy die sakkie se inhout versigtig gemaak vir mekaar, daarvan getuig haar
laat uit rol. Nellie tel die klippies soos hele gelaat en houding. Sy’s getoor… met
Nellie loop stadig agterna. Sy sukkel ‘n hulle een vir een te voorskein kom, die klippies getoor! Gawie bly stil, hy los
bietjie om te verstaan wat Gawie beplan haar en die diamante om mekaar te vind.
en hoe sy hom moet beantwoord. Te veel, “Een, twee… drie, vier… vyf ses sewe… Sy sal praat wanneer sy reg is om die
te gou… inligting en keuses. Diamante? agt… nege… sjoe… hoeveel is in daai wêreld weer aan te pak.
Watter kant toe nou? Ja of nee? Gawie sakkie?”
moes weet dat Skeeloog omtrent by die “‘n Gelukkige dertien. Dertien van die NS – *Kyk na die foto in die skakel… dit
plaashuis is en sy besluit om the wag dat mooiste blink klippies… genoeg om jou is die foto wat Gawie vir Nellie gewys het!
hy weer waai voor sy vra vir meer inlig- ‘n paar jaar aan die lewe te hou… as jy Ook, dankie weereens aan Perdebytie
ting. ‘n Ruk later, om die braaivuur, waag belang stel. Het jy al ooit ‘n ongeslypte vir die fotos wat ek “geleen” het by haar.
Nellie ‘n vraag, diamant vas gehou? Tel hulle op, een vir Gaan kuier gerus - https://perdebytjie.
een… bekyk hulle… voel hulle. Proe wordpress.com/
“Gawie, mag ek vra… hoekom dia- hulle, as jy wil. Net nie insluk nie… an-
35 |