Page 7 - 21 June 2024
P. 7

THE REPORTER 21 JUNE 2024      · PAGE 7

                                                              #HerstelEnVersnel-projek   Marie Steinberg, AfriForum-
                                                              dat  die  uitkoms  van  die   streekshoof  vir  die  Noord-
                                                              verkiesing  en  politieke   streek, by.
                                                              skommelinge nie AfriForum   “Met  die  groot  hoeveelheid
                                                              se  werksaamhede  en  fokus   projekte  wat  die  afgelope
                                                              op  die  bevordering  van   paar  weke  deur  AfriForum-
                   #HerstelEnVersnel:                         gemeenskappe  beïnvloed   takke  gedoen  is,  is  dit
                                                              nie.  “Terwyl  politici  klippe
                                                                                      duidelik  dat  gemeen-
                AfriForum pak landwyd                         gekou  het,  het  ons  gewerk   skapskrag  onderskat  word.
                                                              en  gebou.  En  hoewel  die   Die  werklike  krag  lê  in
             nagenoeg 200 projekte aan                        verkiesing  'n  belangrike   gemeenskappe se hande en
                                                              k o m p o n e n t   v a n   d i e    nie in die regering soos wat
             terwyl Suid-Afrika verkiesing hou                demokratiese proses is, werk   baie  mense  dink  nie,”
                                                              AfriForum  vir  die  volgende   benadruk  Deon  de  Jager,
             Terwyl politici vasgevang was in 'n verkiesingstryd en   geslag  en  nie  die  volgende   streekshoof  van  AfriForum
             onderhandelinge  vir  die  vestiging  van  'n  nuwe   verkiesing nie. Ons hoop lê   se Suidstreek.
             regering, het AfriForum se takke 'n totaal van 194   nie  in  politieke  partye  nie,   G e m e e n s ka p p e   w o r d
             projekte  aangepak  om  die  bou,  herstel  en   maar  veel  eerder  in   aangemoedig  om  by
                                                              gemeenskappe  wat  self   AfriForum  aan  te  sluit  en
             vooruitgang van dorpe en stede oor die hele Suid-  verantwoordelikheid  neem   saam 'n verskil te maak in die
             Afrika heen te bewerkstellig. Dié projekte vorm deel   v i r   u i t d a g i n g s   e n    herstel  en  versnel  van
             van  AfriForum  se  nasionale  #HerstelEnVersnel-  daadwerklik iets doen om dit   opknapping  in  dorpe.
             veldtog en is daarop gemik om 'n daadweklike en   te  takel,”  verduidelik   Besoek  www.wordlid.co.za
             tasbare  verskil  te  maak  in  gemeenskappe  waar   Grobbelaar.         vir meer inligting.
             AfriForum-takke vanaf Musina tot Kaapstad gesetel   “Gemeenskappe  het  in  'n   •  Sien  volledige
             is.                                              betreklike  kort  tyd  'n   uiteensetting  van  alle
                                                              wesenlike verskil gemaak en   #HerstelEnVersnel-projekte
             Vrywilligers uit meer as 100   (Elkeen  van  dié  onderskeie   ons  sal  voortgaan  om   aanheg.
             dorpe  en  stede  het  die   aksies  word  dorp  vir  dorp   selfdoenaksies te dryf in ons   •  Projek 191 en 192:
             afgelope  nagenoeg  drie   en  buurt  vir  buurt  in   dorpe  –  met  of  sonder  die   Elliot
             weke  194  projekte  –  in-  meer  besonderhede  in   samewerking  van  die   •  Op  Elliot  het  die
             sluitende skoonmaakaksies,   d i e   a a n g e h e g t e    politieke  leiers.  Daar  waar   AfriForum-tak  hoësigbaar-
             slaggatherstelwerk, opknap-  #HerstelEnVersnel-verslag   ons  egter  met  politici   heidpartrollies  sowel  as  'n
             ping van erfenisterreine, op-  vervat.)          saamwerk, doen ons dit vir   massapatrollie  in  same-
             rigting van noodwaterpunte   Volgens  Jaco  Grobbelaar,   die uitbou van aksies wat tot   werking met ander plaaslike
             en  uitgebreide  buurt-  AfriForum se streekshoof vir   voordeel  van  die  ge-  veiligheidsrolspelers  ge-
             wagpatrollies – onderneem.   die Sentraalstreek, toon die   meenskap  strek,”  voeg   doen.
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12