Page 34 - SAFFER 07
P. 34
Alles Wat
Blink?
By Nellie
“Jy lus vir ‘n bier? Ek kan doen met een… soek net een ding by ‘n meisie. Hoekom “Die vraag is, wil jy meer weet?”
of twee, siende dat ek jou handjie moet dink jy dat ek altyd lospassende klere
vas hou, mag ek net so wel die beste van dra? Julle verdomde mansmense maak ‘n Nellie wonder waarheen die gesprek op
die saak maak.” meisie se lewe moeilik.” pad heen is. Gawie en sy raaisels… hy is
besig om haar te verwar.
Gawie is in ‘n terg bui en Nellie besef dit. Hulle lag lekker saam, heeltemal gemak-
Hy hoef nie hier te wees nie… hy kan lik met mekaar se geselskap. “Ek wonder net wat ek - in ‘n bikini - en
haar allen los tot sy besluit watter paatjie diamante op die oomblik in gemeen het?”
om te kies. Nellie glimlag en knik haar “Oukei… genoeg van die geskertsery.
kop. ‘n Bier of twee sal nie skade doen Swem jy ‘n rukkie, ek moet ‘n paar Sy skud haar kop en giggel haar klein
nie… veral hier waar sy weet daar sal nie oproeppe maak. Kom soek my wanneer dogtertjie laggie. Mansmense… hoekom
grypende hande wees nie. Sy kyk in die jy moeg raak vir die water. Dan praat probeer hulle ‘n vroumens óf vasvra óf
rigting van die swembad maar sy weet ons…” vaspen? Gawie merk die verwarde uitd-
daar’s nie ‘n kostuum in daardie geleende rukking en lag.
tas nie. Gawie grinnik… hy vermoed wat ‘n Uur later is Nellie weer in die kantoor
in Nellie se kop aangaan. waar Gawie sit en werk. Sy sien die ver- “Moenie worrie nie sus, ek sal verduide-
skillende beelde op die muur vol skerms. lik. Kyk daar, na die boonste skerm,
“Jy’s lus vir swem maar het nie ‘n kossie Gawie sien haar en sit terug in sy leer- links… ek wys vir jou ‘n ou foto*… Lou-
nie? Dit laat jou twee keuses… of kaal of stoel. Hy wys na een van die leunstoele ise Brooks, ‘n filmster… geneem in die
gaan soek in daai kamer waar jy slaap vir langs sy lessenaar. jare 1920… ‘n honderd jaar gelede.”
iets om te dra. Ons kry dikwils gaste en
maak voorsienning vir alle smake. Alles “Gryp ‘n stoel, maak jouself gemaklik. Ek “Wow… sy’s ‘n stunner… kyk al daai
nuut, in die kas naaste aan die stort. Ek moet sê, nou dat ek jou in ‘n bikini gesien pêrels! Sjoe, dis ‘n treffende foto. Ek sou
gaan haal bier en biltong… jy gaan kies het, het ek ‘n idee om oor te gesels. Wat nooit gedink het daar was fotos van sulke
vir jou ‘n outfit.” weet jy van diamante?” mooi mense so lank gelede nie...”
Tien minute later is Nellie terug. Gaw- Nellie huiwer, sy kan nie besluit hoe om Nellie vluit saggies en kyk hom stip aan.
ie se gevluit, toe hy haar sien, laat haar die vraag te beantwoord nie. Verwys hy Dis hier waar sy nou moet besluit watter
senuweeagtig lag. Dié keer is dit hy wat ‘n na die Viljees en hulle smokkel dia- kand toe.
paar f-woorde kwyt raak. mante of is dit ‘n meer algemene vraag?
Sou Gawie haar probeer pootjie met ‘n “Oukei… diamante… en ek met amper
“Goeiste… as jy nie my suster was nie het strikvraag? Sekerlik nie? niks klere aan nie, en ‘n foto… hoe las jy
ek net hier ‘n date gemaak! Hot! G’n won- die drie bymekaar?”
der die spul Viljees is so jaloers nie. Dis “Kom aan sus… dis nie ‘n moelike vraag
heeltemal duidelik dat jy ‘n model hoort nie. Behalwe wat jy op skool geleer het “Maklik, amper van selfspreukend… as jy
te wees! Al hulp wat jy van my nodig het van diamante… weet jy meer van die belang stel… leer jy van diamante. Dan,
is ‘n dubbel-loop haelgeweer…” klippies, of nie?” na jy ‘n beter begrip het van die klip-
pies... as jy nog belang stel… word jy ons
Nellie maak asof sy geskok is… hand oor “Nee… ek dink meeste mense weet maar handels ambassadeur… en, as jy daarna
haar half oop mond… in oënskynlike bitter min van diamante af. Miskien leer nog belang stel… neem ons hope fotos
verbaasing. Hy fluit weer en gee ‘n bier hulle so nou en dan iets maar behalwe van jou en jy word wêreldwyd bekend…
aan. Yskoud… lekker. dat hulle blink en duur is, weet ek nie juis maar, dis natuurlik net as jy belang stel…”
enige iets verder nie. Hoekom, is daar iets
“Mansmense… julle is almal die selfde… wat ek moet weet?” Hy knipoog vir haar… en sê nie ‘n woord
| 34