Page 165 - Landbou Binding Polisbewoording
P. 165

 Groep persoonlike ongevalle
  OMSKREWE GEBEURTENISSE
GROEP PERSOONLIKE ONGEVALLE
Indien ʼn Versekerde Persoon gedurende die versekeringstydperk liggaamlike besering opdoen as gevolg van ʼn ongeluk wat regstreeks en onafhanklik is van enige ander oorsake, en dit binne 24 (vier en twintig) kalendermaande aanleiding gee tot Dood, Ongeskiktheid of die aangaan van Mediese Uitgawes, sal die Maatskappy die Versekerde, of sy/haar wettige persoonlike verteenwoordigers, die Vergoeding soos in die Skedule tot op die maksimum skadeloosstellingsperk, betaal.
WOORDOMSKRYWINGS
Die volgende woorde of frases sal die betekenis hê soos hieronder aangedui:
beteken die jaarlikse koers van salaris of loon en enige ander toelae wat op ʼn gereelde en volgehoue grondslag aan die Versekerde Persoon ten tye van die ongeluk betaal word
beteken ʼn toevallige, onverwagte gebeurtenis wat op ʼn identifiseerbare plek en tyd plaasvind
   Jaarlikse verdienste
     Gemiddelde weeklikse verdienste
beteken een twee-en-vyftigste deel van die jaarlikse verdienste van die Versekerde Persoon. Ten opsigte van tydelike werkers wat minder as twaalf opeenvolgende maande in diens by die Versekerde was voor die datum van die verlies, sal die een twee-en-vyftigste deel bereken word deur die totaal van al die verdienste ontvang vanaf die Versekerde te gedeel deur die totale aantal aaneenlopende weke se diens
  Ongeluk
    beteken traumatiese liggaamlike besering veroorsaak deur ʼn Ongeluk en sal geag word om in te sluit, liggaamlike besering veroorsaak deur verhongering, dors en blootstelling aan die elemente as gevolg van ʼn toevallige gebeurtenis
  gebruik as verwysing na ʼn ledemaat, hand, duim, vingers, voet of tone en beteken die verlies deur fisiese skeiding of totale en permanente verlies van gebruik van sodanige ledemaat
  beteken liggaamlike besering wat lei tot totale en absolute ongeskiktheid wat die Versekerde Persoon verhoed om sy/haar gewone beroep te beoefen, of enige ander beroep waarvoor hy/sy deur onderwys en opleiding geskik sou wees, vir 24 (vier en twintig) aaneenlopende maande en waar, by verstryking van daardie periode, daar geen hoop op verbetering bestaan nie
  beteken Liggaamlike Besering wat Permanente Ongeskiktheid veroorsaak, maar nie die vermoë om te werk, beïnvloed nie
  Liggaamlike besering
   Verlies
   Permanente algehele ongeskiktheid
   Permanente gedeeltelike ongeskiktheid
 Tydelike algehele ongeskiktheid
beteken Liggaamlike Besering wat die Versekerde Persoon tydelik en algeheel verhoed om betrokke te wees by, of aandag te gee aan sy/haar gewone beroep
beteken Liggaamlike Besering wat die Versekerde Persoon tydelik verhoed om aandag te gee aan ʼn belangrike deel van sy/haar gewone beroep
  Tydelike gedeeltelike ongeskiktheid
     Mediese onkostes
beteken uitgawes wat noodsaaklikerwys aangegaan is, binne 24 (vier en twintig) maande na die Ongeluk vir mediese, chirurgiese, tandheelkundige, oftalmiese en hospitaalbehandeling asook noodvervoer wat redelikerwys en noodsaaklikerwys aangegaan is
   Landbou Bewoording – Binding – Weergawe 1 2022 Bladsy | 163








































































   163   164   165   166   167