Page 226 - Landbou Binding Polisbewoording
P. 226
Liggaamlike besering (vervolg)
2. Mediese uitgawes aangegaan binne 24 (vier en twintig) maande van die Motorvoertuigongeluk tot hoogstens die maksimum voordeel in die Skedule vermeld
Permanente algehele ongeskiktheid
algehele, absolute en permanente ongeskiktheid as gevolg van ʼn liggaamlike besering wat die Versekerde Persoon verhoed om sy/haar gewone beroep te beoefen, of enige ander beroep waarvoor hy/sy deur geskikte onderwys en opleiding geskik sou wees
Tydelike algehele ongeskiktheid
tydelike ongeskiktheid as gevolg van Liggaamlike Besering wat die Versekerde Persoon verhoed om betrokke te wees by of aandag te gee aan sy/haar gewone beroep
Mediese onkostes
Mediese Praktisyn
uitgawes wat noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan word binne 24 (vier en twintig) maande na die Padongeluk vir mediese, chirurgiese, tandheelkundige, oftalmiese en hospitaalbehandeling en/of noodvervoer
ʼn wettig gekwalifiseerde mediese praktisyn, behalwe die Versekerde Persoon self of ʼn lid van sy/haar onmiddellike familie
Voordeel
Versekeringstydperk
Polis
Skedule
Gebiedsgrense
die Republiek van Suid-Afrika, Angola, Botswana, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Eswatini (voormalige Swaziland), Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe
Enkel persoon reisend per pad
die toepaslike vergoedingsbedrag betaalbaar aan ʼn Versekerde Persoon, altyd onderworpe aan die Bepalings en Voorwaardes van hierdie Polis, volgens die gegewe bedrag vermeld of bepaal in die Skedule
daardie tydperk waarvoor die Versekerde die vereiste premie betaal het en die Maatskappy ingestem het om die versekering te verleen, onderworpe aan die bepalings en voorwaardes van hierdie Polis
die versekeringskontrak wat aangegaan is tussen die Maatskappy en die Versekerde, wat bestaan uit hierdie Polisbewoording en die Skedule en enige endossemente of wysigings soos van tyd tot tyd gemaak mag word
die Skedule tot hierdie Polisbewoording wat deel vorm van, en uitgereik is in ooreenstemming met die Polisbewoording
permanente en algehele verlies van of verlies van sig in ʼn oog algehele en onherstelbare verlies van spraak of gehoor
Verlies van oog
Verlies van spraak of gehoor
PERMANENTE ONGESKIKTHEID
Liggaamlike Besering wat lei tot:
% van maksimum Permanente Algehele Ongeskiktheid in die Skedule
A. Permanente Algehele Ongeskiktheid 100% (een honderd persent)
B. Permanente en algehele verlies van:
a) spraak
b) gehoor in beide ore
c) gehoor in een oor
d) sig in beide oë
e) sig in een oog
f) een of albei arms
g) een of albei bene
h) een arm en een been
i) beide hande
100% (een honderd persent) 100% (een honderd persent) 25% (vyf en twintig persent) 100% (een honderd persent) 50% (vyftig persent)
100% (een honderd persent) 100% (een honderd persent) 100% (een honderd persent) 100% (een honderd persent)
Bladsy | 224 Landbou Bewoording – Binding – Weergawe 1 2022