Page 5 - Landbou Binding Polisbewoording
P. 5
Versekeringsgedragskode
Versekeringsgedragskode
Die OSTI kan gekontak word by:
Die Ombudsman vir Korttermynversekering Posbus 32334
BRAAMFONTEIN
2017
Tel:
Deel Oproep: Faks:
Epos: Webwerf:
011 726 8900 0860 726 890 011 726 5501 info@osti.co.za www.osti.co.za
Hollard is daartoe verbind om 'n OSTI-besluit te aanvaar; desnieteenstaande het die Versekerde die reg om regstappe te doen indien die OSTI-besluit onaanvaarbaar is. Die OSTI aanvaar slegs beslissings ingevolge hul Verwysingsraamwerk.
Verdere inligting oor Hollard se klagte- en geskilbeslissingsprosedures is beskikbaar deur ons daarvoor te kontak.
Landbou Bewoording – Binding – Weergawe 1 2022 Bladsy | 3