Page 28 - 21 Cotton SA February 2020
P. 28
/ PRODUKSIE EN TEGNOLOGIE
NUWE INISIATIEF
om groeistadiums en water-
behoeftes van katoen te bepaal
deur André Prins, GWK
Navorsing wat tans deur die GWK gedoen word, om ’n drempelwaarde te verkry waarmee die
blyk groot voordele in te hou vir produsente in aantal daggrade wat katoen benodig vir die
dié betrokke gebied. GWK werk aan ’n model ontwikkeling van die plant in ’n betrokke gebied,
waar data van ses weerstasies versamel word bepaal kan word. Die aantal daggrade word
om huidige temperature en waterbehoeftes verkry deur die gemiddeld van die minimum
te bepaal. Hierdie data word gebruik om die en maksimum temperature per dag te bereken
waterbehoeftes van die katoenplant binne ’n en die minimum drempelwaarde temperatuur
gebied te voorspel oor ’n bepaalde groeiseisoen. (°C) waar katoen ophou groei in die gebied,
Groei volg ’n duidelik gedefinieerde patroon daarvan af te trek. As voorbeeld, word die
wat uitgedruk word in daggrade (hitte-eenhede). waarde van Tmin (minimum temperatuur) =
Om gewasontwikkeling verder te omskryf, is die 15,5 °C gestel en vir Tmaks (maksimum tempe-
gebruik van temperatuur soos dit verloop deur ratuur) = 43 °C.
die seisoen ’n handige manier om ontwikkeling Die model word tans in ’n Excel-formaat
van die plant te voorspel. getoets, en met verandering van die plantdatum
Heelwat navorsing is gedoen oor die katoen- en die betrokke lokaliteit word die berekende
plant, gebaseer op artikels en toepaslike groeistadiums en waterbehoeftes van die
Suid- Afrikaanse data. Dit is gebruik om katoen grafies voorgestel vir die produsent se
ge middel des oor ’n tydperk te bereken, en gebruik. Waterbehoeftes is op 100% effektiwiteit
Tabel 1: Berekende groei en ontwikkeling van katoen in Douglas geplant op 30 Oktober 2019.
Berekende groei* en ontwikkeling Datum Langtermyn Uitstaande
vir katoen 06/01/2020 (LTM)
Groei-daggrade (GDD) 571 1 297 725
Waterbehoefte (mm) 192 562 370
* Aanname dat katoen 24 weke groei
28 | Katoen SA \\ Cotton SA