Page 29 - 21 Cotton SA February 2020
P. 29
/ PRODUCTION AND TECHNOLOGY
be re ke n, terwyl in die geval van spilpunte, die Met die voorspelling van plantgroei deur die
waterbehoeftes op ongeveer 90% effektiwiteit gebruik van daggrade benodig per streek, kan
bereken is. In die geval van vloedbesproeiing, die verwagte groeistadiums bereken word, en dit
word berekeninge gebaseer op 70% effek- stel die produsent in staat om ’n geïntegreerde
tiwi teit. Douglas se Luneburg-weerstasie word plaagbeheerstelsel meer effektief toe te pas
as voorbeeld gebruik met ’n plantdatum van en waterbehoeftes te monitor. Met die gebruik
30 Oktober 2019. van weerstasiedata word beoog om groei in
Volgens berekeninge blyk dit dat katoen wat ander gebiede ook effektief te kan voorspel.
op 30 Oktober in Douglas geplant is, lang- Vaalharts Pluismeule het reeds toegestem om hul
termyndaggrade van 1 297 benodig en teen 6 data beskikbaar te stel vir verdere verwerking.
Januarie 2020 was nog 725 daggrade be nodig Sou die stelsel suksesvol benut kan word deur
(Tabel 1). Waterbehoeftes styg duidelik met produsente in die GWK-gebied, kan gepoog
blomknopvorming (“squaring”) tot en met blom word om uiteindelik al die katoenproduserende
(Figure 1 en 2). gebiede hierby in te sluit.
Vir ’n volledige bronnelys, kontak die outeur by andrep@gwk.co.za
Figuur 1: Groeistadium- en waterbehoeftevoorspelling vir die Luneburg-weerstasie, Douglas (GDD: groei-
daggrade (“growing degree days”); GDD-LTM: groei-daggrade – langtermyn; ETo: berekende evapotranspirasie;
ETo-LTM: berekende evapotranspirasie – langtermyn).
Figuur 2: Kumulatiewe groeistadium en waterbehoefte van katoen vir die Luneburg-weerstasie, Douglas
(KUM GDD: kumulatiewe groei-daggrade; KUM GDD-LTM: kumulatiewe groei-daggrade – langtermyn; KUM ETo:
berekende kumulatiewe evapotranspirasie; KUM ETo-LTM: berekende kumulatiewe evapotranspirasie – langtermyn).
Volume 22 No 1 February 2020 | 29