Page 12 - 22 Cotton SA magazine
P. 12
/ OP DIE BOL
KINGJAMES 50626
THE ONLY THING WE UNDERSTAND
MORE INTIMATELY THAN FARMING IS
HOW TO INSURE IT.
At Santam, we put farmers and producers at the heart of everything we do. It’s why we
take an in-depth, researched and scientific approach to protecting every asset on and off
the farm. Just part of how we do insurance good and proper.
For more information, call your broker or visit www.santam.co.za/products/agriculture.
Santam is an authorised financial services provider (licence number 3416).
50626_Santam Agri World_RedMeat_100x142.indd 1 2020/04/21 17:49
CANDIA-SAAD
Cotton Seed Enterprises (CSE) is in Seed Distributors (CSD) in Australië bekom,
Januarie 2020 gestig. Die maatskappy het en gevolglik het CSE die alleenreg om Candia
twee vennote, Callie Kruger, besturende BGRF te vermeerder, prosesseer en te verkoop.
direkteur, en Beni Letebele, direkteur van CSE gaan vanjaar ’n kontrak sluit met
besigheidsontwikkeling. Kruger het sedert ontveselingsaanlegte en beplan om teen einde
2014 namens Bayer die variëteit Candia BGRF September Candia-saad beskikbaar te stel.
in Suid-Afrika gevestig en nou betrokke geraak CSE streef daarna om kwaliteitsaad aan die
by katoen in Suid-Afrika en op internasionale produsent te verskaf.
vlak. Letebele is vir die afgelope ses jaar Vir enige navrae, kontak Callie Kruger by
betrokke in die katoenwaardeketting, gefokus 072 986 4244.
op die plaaslike mark en die ontwikkeling van
katoen as die mees gesogte vesel in die klere-
en tekstielbedryf.
CSE het die lisensie bekom vir die genetiese
materiaal wat die volgende kenmerke of “traits”
bevat, naamlik Bollgard II en Roundup Ready
Flex, van Bayer. Daarmee saam is ook die
lisensie vir die variëteit Candia vanaf Cotton COTTON SEED ENTERPRISES
12 | Katoen SA \\ Cotton SA