Page 15 - 22 Cotton SA magazine
P. 15
/ INDUSTRY
Katoen SA se enkele hoofbron van inkomste met die bes moontlike inligting ten opsigte
is statutêre heffings wat deur ander nie-heffings- van die oeskwaliteit vir die suksesvolle
inkomstestrome aangevul word. Katoen SA bemarking en verwerking van katoen te
bevorder samewerking met die regering en voorsien.
organisasies op plaaslike sowel as internasionale • Koördinering en befondsing van saad-,
vlak en het geen rol te speel in die bemarking en/ produksie- en produknavorsing en verskaffing
of vasstelling van katoenpryse nie. van voortspruitende tegniese ondersteuning.
Die missie van Katoen SA is die bevordering • Die implementering en monitering van vol-
van ’n gesonde katoenekonomie en word onder- houbare produksiepraktyke/-programme.
steun deur die lewering van ooreengekome • Bevordering van produksie en die bewus-
bedryfs funksies. Katoen SA dien as ’n ver reke- making van katoen en sy vele gebruike.
nings punt vir: • Vaardigheidsopleiding sowel as projekbestuur
• t egniese inligting met betrekking tot van ontwikkelingsprojekte om transformasie
katoenproduksie en -verwerking; en inklusiewe groei te bevorder.
• die bewusmaking van opkomende kwessies; • Dien as forum vir die bedryf, waar sake van
• die verskaffing van inligting rakende die oplos- algemene belang bespreek word.
sing van probleme; en
• die bevordering van samewerking om ge- Die Raad van Katoen SA maak voorsiening vir
meenskaplike doelstellings te bereik. nege lede, wat ook as direkteure dien en wat
volgens die volgende sub-sektore op nasionale
Deur alle segmente van die bedryf bymekaar vlak verteenwoordig word:
te bring, verrig Katoen SA ’n unieke rol as • Vier kommersiële produsente waarvan een
katalisator vir konstruktiewe verandering en as swart boere verteenwoordig
opleidingsmedium vir sy lede en werknemers. • Een verteenwoordiger vir pluismeuleverenigings
Die bedrysfunksies wat Katoen SA verrig, is die • Een verteenwoordiger vir katoenspinners
volgende: • Een verteenwoordiger vir
• Die versameling, verwerking en verspreiding huishoudelike en tekstiel-
van bedryfsinligting ter ondersteuning van vervaardiging
ingeligte besluitneming deur belanghebben- • Een verteenwoordiger vir
des. verbruikers
• Bestuur van ’n internasionaal-geakkrediteerde • Een verteenwoordiger vir
graderingslaboratorium om die katoenbedryf arbeid
Die Suid-Afrikaanse katoenbedryfsorganisasies
KATOEN SA SAKPO
Nie-winsgewende organisasie Produsenteorganisasie
Verteenwoordig die totale katoenwaardeketting Verteenwoodig die katoenprodusente
Befondsing: statutêre heffing Befondsing: vrywillige bydraes
Permanente personeel: 10 Personeel: geen (Katoen SA gekontrakteer vir uitvoering
van besluite)
Samestelling: 9 direkteure en 2 addisionele gekoöpteerde Samestelling: 11 lede verteenwoordigend van al die
direkteure produksiegebiede in die onderskeie provinsies
PRIMÊRE FUNKSIES PRIMÊRE FUNKSIES
• Nasionale en internasionale skakeling • Produsenteforum/mondstuk vir produsent
• Bevordering van:
• Bevordering van produksie en gebruike van katoen - eie en ordelike bemarking
• Lewering van inligtingsdienste - winsgewende produksie
• Kwaliteitsbeheer en opleiding - studiegroepe
• Koördinering en finansiering van produksienavorsing, - waardetoevoegingsmoontlikhede
tegnologie en saad
• Kleinboerontwikkeling en opleiding (transformasie) • Kollektiewe bedinging ten opsigte van produksiekoste,
saad en tegnologie
• Volhoubare produksie (BCI) • Nominasie van produsenteverteenwoordigers op bedryfs-,
• Industrieforum staats- en verwante liggame
Volume 22 No 3 September 2020 | 15